Amberg Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amberg Country Estate is op die Du Toitskloofpas geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Bergriviervallei. Ons is naby verskeie wêreldklas-gholfbane, staproetes en wynkelders.

Amberg Country Estate bied verblyf in selfsorgwoonstelle- en kothuise wat elkeen ingerig is met WiFi, TV, 'n klankstelsel en lugversorging. Al die kombuise is goed toegerus en die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed.

Die landgoed bied 'n groot rotsswembad wat in 'n uitgestrekte, inheemse tuin geleë is. Gaste kan in die fynbosryke berg gaan stap, rotsklim en voëlkyk. Ander doendinge naby Amberg sluit forelhengel, fietsry en staproetes in die omliggende omgewing in.

Uitstappies na die leeupark, slangsentrum, Butterfly World en die krokodilplaas kan ook gereël word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amberg Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false