LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amberlight Guest Accommodation | LekkeSlaap
+31

Amberlight Guest Accommodation

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum.

Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede wat elkeen met gemaklike beddens en 'n badkamer ingerig is. Daar is ook 'n ekstra sakpaskamer wat nie vir selfsorg toegerus is nie. Dié kamer het 'n dubbelbed, badkamer en privaat ingang. Die perseel is volledig ommuur en het 'n outomatiese motorhek en oorgenoeg veilige parkeerplek. 'n Swembad, braai-area met 'n lapa en wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Dis die perfekte plek vir trougaste, werksgroepe, soos kontrak-fabriekswerkers, vakleerlinge en ander spesiale spanne of groepe. Dis naby industriële areas, soos Chamdor en Factoria.

Muldersdrift se troubestemmings is naby en die Silverstar Casino is net 7,6 km van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 28 resensies vir Amberlight Guest Accommodation
Netheid
2.9/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Amberlight Guest Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob Maree 18, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMTUyNzEzLWFhM2EtNDcwMS1iZmJhLWU0ODdiOTA0MjZhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 4 18 Jacob Maree Monument 1739 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -26.094424223807 27.783930301666
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!