Menlopark Akkommodasie by Ambiance Guesthouse | LekkeSlaap
+21

Ambiance Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Ambiance Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bayanda M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bayanda M
Besigheidsreis

Adequate accommodation with good facilities.

They provide good service for the amount charged. Good location and services offered.

Anneke H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Gesin met tieners

Pragtige eenhede.

'n Pragtige plek met vriendelike diens en alles wat mens nodig het. Lekker sentraal geleë.

Antoinette D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Ongelooflike verblyf. Die beste.

Die beste verblyf in Pretoria. Van die vriendelike ontvangs, netheid en al daai klein dingetjies wat mens nie verwag by oornag-akkommodasie nie. Ons sal nooit weer by 'n ander plek in Pretoria slaap nie.

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Hi Antoinette,
Baie dankie, dis gaaf om sulke terugvoer te kry, waardeer baie. Dit is wat ons graag doen.

Ambiance Guesthouse
Marco G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco G
Saam met vriende

Was baie lekker!

Gasvryheid en liefde is al wat die gastehuis is, baie dankie.

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Haha, baie dankie Marco, julle was maar vir 'n kort tydjie hierso! Mooi wense vir die troue♥

Ambiance Guesthouse
Braam J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens en gasvryheid.

Ek het uitstekende verblyf teen aanvaarbare tariewe gehad met baie persoonlike en professionele diens, baie aandag aan detail is kenmerkend van hierdie gastehuis, die gasvryheid wat ek ervaar het is uit die boonste rakke!

Annelien V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie gasvrye mense! Dit was ons tweede keer wat ons hier oorgeslaap het. Sal dit regtig aanbeveel. Uitstekende diens!

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Annelien, waardeer! Dit is ook lekker as jou gaste aangenaam is! Hoop ons sien julle weer♥️

Ambiance Guesthouse
Annelien V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het een nag oorgeslaap. Sal dit vir seker aanbeveel! Baie dankie.

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoer❤

Ambiance Guesthouse
Wilma K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste kamer in 'n baie rustige omgewing.

Ambiance skep 'n baie rustige omgewing om in te ontspan in die middel van Pretoria. Dis werklik 'n verassing as jy deur die ingang kom.

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Wilma en Cox, ons waardeer die terugvoer♥

Ambiance Guesthouse
Erna B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met vriende

So beïndruk met die aandag aan detail. Soveel moeite, liefde en omgee word in daai plekkies gesit!

Sjoe, is al wat ons kan sê. My man se woorde toe ons daar weg ry was: "Jy moet seker maak jy gee vir die plek 'n baie, baie goeie resensie". Ons het dit so geniet, al was dit net een aand. Julle maak dit regtig soos 'n huis weg van jou huis af voel! Die plekkies is so mooi binne met al die klein goedjies wat mens soms nie dink om in te pak nie.

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Erna, waardeer regtig jou terugvoer, dit beteken baie vir ons en hou ons aan die gang!
Mooi jaar vir julle♥

Ambiance Guesthouse
Elmien V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V
Gesin met tieners

Soveel detail wat die verblyf uitsonderlik gemaak het!

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Daar is aan soveel detail gedink en dit maak dat jy ekstra welkom voel. Ontvangs was vriendelik en effektief. Diens was flink. Sal beslis aanbeveel!

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elmien, waardeer jou positiewe terugvoer baie! Sien uit dat julle weer kom bly.

Ambiance Guesthouse
Rentia M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Heerlike rustige verblyf!

Heerlike rustige verblyf by Ambiance Gastehuis gehad. Deidre het heerlike bederfies vir ons gelos. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal definitief weer daar gaan bly as ons in daai kontrei is!

Ambiance Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Rentis, was heeerlik om julle te ontmoet! Waardeer die positiewe terugvoer baie.

Ambiance Guesthouse
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 28, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2ExOWM1LWRkMjQtNDk4Ni1hZDZmLWMyMzhjMTI4NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 28 3rd Street Menlopark 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.762816 28.249116
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za