Ambleside Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ambleside Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol ingerigte kothuis aan die Klein Tugela-rivieroewer. Ambleside Cottage is op 'n plaas 3,2 km buite die dorpie Winterton.

Dié kothuis het 4 dubbelkamers, waarvan 2 op die boonste verdieping is, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 4 enkelbeddens in die solderarea en 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Een van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer en die ander het toegang tot 'n badkamer langsaan met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n toonbank in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n houtkaggel vir koue wintersaande en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n musieksentrum en WiFi.

Die leefarea se dubbeldeure lei tot 'n beskutte area op die dek. Die groot houtdek het 'n uitsig oor die rivier na die Drakensberge en is die ideale plek vir kuier, braai of skemerkelkies.

Daar is ook 'n braai-area buite aan die rivieroewer en onder pragtige populierbome wat skadu bied. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en 'n piekniek op die grasperk hou. Daar is ook 'n vuurput links van die kothuis met 'n pragtige uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Ambleside Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ambleside Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 580 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false