Ambleside Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuis met Slaapplek vir 8
- Selfsorg.
- Lodge met Slaapplek vir 8
- Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Bepalings en Voorwaardes:
Die betaling van die besprekingsdeposito geld as die aanvaarding van die terme en voorwaardes.
50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig.
Ons behou die reg om die bespreking te kanselleer, indien ons nie die deposito betyds ontvang nie.
Deposito's is nie-oordraagbaar en onderhewig aan die kansellasiebeleid.
Die volledige bedrag is voor aankoms betaalbaar.
Geen terugbetalings vir laat inklok of vroeë vertrekke nie.
Inkloktyd is 14:00 of later en die uitkloktyd is 10:00, indien vooraf reëlings getref is.
Addisionele gaste wat nie op die faktuur gespesifiseer is nie, word nie toegelaat nie.
As jy nie hieraan voldoen nie, sal jou bespreking beëindig word en jy sal versoek word om die perseel onmiddellik te ontruim. Geen terugbetalings sal toegeken word nie.
Gaste sal aanspreeklik wees vir breekskade of skade aan die eiendom.
Rook is verbode in alle eenhede.
Jy sal aanspreeklik gehou word vir 'n boete van R1000, indien jy dié beleid oortree.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat, indien hulle met troeteldiere aankom. Geen terugbetalings sal toegeken word nie.
Vrywaring: Alle persone wat die perseel binnekom en gebruik maak van die fasiliteite, doen dit op eie risiko. Die eienaars, bestuur, personeel en agente van Ambleside Lodge (PTY) Ltd sal nie aanspreeklik gehou word vir enige skade, verlies, diefstal, besering, ongeluk of dood wat enige persoon gely het nie hoe ook al veroorsaak of met nalatigheid of andersins.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
In die geval van 'n kansellasie, sal die volgende fooie van toepassing wees:
Meer as 60 dae voor die inklokdatum: 100% deposito minus 'n 10% administrasiefooi is terugbetaalbaar.
Meer as 30 dae voor die inklokdatum: 50% deposito minus 'n 10% administrasiefooi is terugbetaalbaar.
Meer as 14 dae voor die inklokdatum: 25% deposito minus 'n 10% administrasiefooi is terugbetaalbaar.
Minder as 14 dae voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar. Deposito's vir vir Kersfees- en Paasfees-besprekings in nie-terugbetaalbaar.
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom