Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambleside on Pringle Bay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Ambleside on Pringle Bay
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Lloyd A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, quiet, neat and calm.

Really enjoyed the Lavender Room. We needed a simple base to enjoy our weekend from and were pleasantly surprised with coffee, tea, sugar, towels, milk and even shower gel. I'm more of a camping guy and always have those things handy and wasn't expecting it at all, for the great rate. Nicola is a wonderful host, that communicated so well with me. Thank you very much. We hope to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ambleside on Pringle Bay se terugvoer

Thank you, Lloyd, for your kind words. We enjoyed hosting you at Ambleside and look forward to seeing you the next time you visit the area.
Regards,
Nicola

Ambleside on Pringle Bay
Tiffany V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and thoughtful hosts.

The house was very neat and comfortable, the view of the sunrise and stars from the balcony was wonderful, our hosts were very friendly and gave us great recommendations of what to do in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing met lekker eetplekke.

Het lekker gebly was baie gelukkig met die omgewing en sal Pringle Bay weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ambleside met our requirements perfectly.

Nicola and John couldn't have been more friendly and helpful. The electricity was off throughout Pringle Bay and Bettys Bay for a few hours on our first evening there, Nicola provided us with special LED lights and flasks of boiling water so I could make coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma J
Saam met vriende

Die kuier was ongelooflik lekker.

Alles wat ons nodig gehad het was in die verblyfplek. Ek sal definifief terugkeer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views, very relaxing. Clean, neat. Great hostess.

The location of the flat is ideal for a couple who want to escape the noise and lights of the city. The flat is very well equipped with everything you need to prepare a meal. The restaurants are only a short walk away as well. The bed is very comfortable and the view from the lounge is breathtaking. Great hostess as well. Very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Rustig. Jy voel regtig jy het 'n wegbreek gehad.

Die beste wegbreek ooit! Die atmosfeer is ontspanne en gemaklik en die natuurskoon "sluk" jou totaal in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Najwah E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Najwah E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rusting en gemaklik.

Ambleside was very neat, spacious, comfortable and there was lots of sunlight in the place. Perfect for a chilled getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileze P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marileze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar nie asemrowend.

Het bietjie meer verwag. Baie stil en rustig. Was bietjie bekommerd oor parkering. Perfek vir as jy net stilte soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek vir 'n naweekwegbreek.

Die enigste negatief is dat die kamer nie 'n stoof of mikrogolfoond gehad het nie al is dit self-catering. Die instruksies om daar te kom was ook nie baie duidelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rialette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig nie goeie waarde vir geld nie.

Die eienaars van Ambleside is baie vriendelik, maar die eenheid is definitief te duur vir wat jy kry. Vir R715 per nag verwag 'n mens 'n goed toegeruste selfsorg-eenheid, wat Ambleside verseker nie is nie. Met geen oond of behoorlike eetgerei of breekware nie, kan daar nie eers 'n lekker maaltyd voorberei word nie. Die slaapkamer was baie netjies en die beddegoed baie lekker skoon. Ons het ongelukkig ons verblyf met 'n dag kortgeknip. Ons was baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 High Level Weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d1e1c152944e87f9786d82b645c4c90cb706c1876204255c1e5ab278ceaaa74bd427db987183401ff3ba875e06dbd45d69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 407 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.353072305503 18.832317003041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem