Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amboss

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 39, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amboss is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel aan die voet van die berg in Riebeek-Kasteel. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die woonstel word deur groenigheid omring en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die woonstel is naby 'n restaurant, kuns- en fotogalerye, asook wyn- en olyfplase. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Amboss sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Amboss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 11

Ligging

  • Kerkstraat 39, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amboss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 39, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11530dd5662e4459764640dcc2be3951894eac69ec2fd2ef073d3b9683ac6cab16198d209887e08857f7f909aaf6cdc38411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 39 Church Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.388016662537 18.891202749542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem