Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amelia's by the Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Amelia's by the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tana F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana F

Our stay felt like heaven on earth.

We had a wonderful stay. The hosts are lovely and their place is so peaceful. The view of the sea is breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Tana
Thank you for reviewing us. It was such a pleasure to welcome you back to our slice of heaven for your second visit. Thank you for loving our heavenly paradise and staying with us again.

We look forward to hosting you again.

Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Frans K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne.

Baie lekker. Parkering is net 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Beste Frans
Baie dankie vir jou resensie, ons is bly julle het lekker onspan en
herrlik by ons gebly
Yours in hosting
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Stephnie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld. Sal definitief weer by Jeanne & Tony gaan kuier.

Van die oomblik wat ons by die plek stilgehou het tot wanneer ons weer vertrek het, het Jeanne & Tony ons op hulle hande gedra. Beste diens wat ons ontvang het. Die woonstel is baie mooi en gerieflik en het die mooiste uitsig oor die see. Baie dankie dat ons vir 'n paar dae deel van jul paradys kon wees. Ons sal definitief weer by die plek gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Beste Stephnie

Baie dankie vir hierdie baie spesiale gas resensie, ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle te verwelkom by ons hemel op aarde nie. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir julle wegbreek.

Vriendelike groete
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Vernorene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernorene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plekkie om te ontspan.

Die beste plekkie wat ons al ooit gebook het. Ons het onmiddelik met ons aankoms baie welkom en tuis gevoel. Hierdie plekkie het werklik ons verwagtinge oortref. Daar het die oulikste geskenkies op die bed vir ons gewag asook 'n persoonlike welkom boodskappie. Die gasheer het ook gereeld met ons ingecheck om seker te maak dat ons okay is. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Irvin en Vernie

Wow! Baie dankie vir hierdie wonderlike gaste resensie. Ons is so gelukkig dat julle ons plekkie so baie geniet het. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kom bly.
Baie dankie dat julle ons stukkie hemel gekies het vir julle verblyf.

Yours in hosting
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Stephanie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem with a beautiful view!

What a gem! Ample room, immaculate, and fully furnished. A haven for families with dogs. This wonderful apartment offers abundant space. It's impeccably clean and thoughtfully equipped. Our stay was thoroughly enjoyable, and we're certain to reserve and stay there again on our next trip. Jeanne & Tony epitomised the role of impeccable hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Stephanie,

Wow, what an amazing guest review you have given us. Thank you so much for loving our slice of heaven and enjoying our hospitality, and your stay with us. It was our absolute pleasure to host and meet you both. We look forward to welcoming you back again some day.

Yours in hosting,
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Paul S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Rustig, sorgvry, lekker!

Amelia's by the Sea was 'n wonderlike ervaring. Die kamers is vir seker die skoonste, goed toegeruste eenhede waar ek nog oorgeslaap het. Tony en Jeanne laat jou so welkom voel. Hulle weet hoe om gemaklik met gaste te wees en is altyd baie behulpsaam met enige versoek. Die kamers se interiorontwerp is baie smaakvol gedoen en gee 'n gevoel van vriendskap en samesyn. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend mooi. Die pragtige tuin versterk die gevoel van vakansie en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Paul,

We are left speechless and in awe of your detailed and amazing guest review. It makes us feel so proud and grateful.
We are so ecstatic that you enjoyed your stay with us and loved our slice of heaven, thank you.
It was such a pleasure to meet and host you and we so loved sharing our slice of heaven with you.
Thank you for choosing our beautiful guest home for your stay.

Yours in hosting,
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Alta J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little slice of heaven.

Amelia's by the Sea exceeded all expectations. The hosts were superb. I have never experienced so much attention to detail in any stayover. We can recommend Amelia's with a 5-star endorsement.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Alta

Wow! Thank you for this amazing guest review. We are so thrilled that our slice of heaven exceeded your expectations and you loved your stay with us. It was our pleasure to host you and it was such a privilege to meet you.
Thank you for choosing our slice of heaven for your stay.
Yours in hosting
Jeanne and Tony
#ArriveAsGuestsLeaveAsFriends

Amelia's by the Sea
Janet K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Akkommodasie is 5 ster.

Jeanne. Wat 'n wonderlike gasvrou! Ons het dadelik tuis gevoel - na 'n bespreking wat verkeerd geloop het, het sy uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer om 8 uur in die aand. Die eenheid is 5-ster gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Ronel
Baie baie dankie vir hierdie uitstekende gas resensie. Dit maak ons so trots voel. Dit was vir ons n voorreg om julle by ons se stukkie hemel te welkom, en ons sien so uit weer een dag om julle by ons te welkom.
Baie dankie.
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Lizanda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Nog nooit in my leeftyd so skoon en netjiese verblyf gehad nie. Daar was soveel ekstras soos make-up remover, gesigspads, skoonmaakmiddels, groot sjampoe en kondisioner en liggaamswas om net 'n paar te noem. Die beddegoed is luuks. Dit is 'n perfekte wegbreek van mens se eie huis na 'n plek wat soos huis voel. Jeanne is vriendelik, vrygewig en behulpsaam en baie tegemoetkomend. Die uitsig was fantasties en die atmosfeer puik! Ons sal enige dag terug gaan. Beste waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Lizanda

Baie dankie vir hierdie ongelooflike gas review. Ek waardeur dit baie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om ons stukkie hemel met julle te kan deel. Ons is so bly julle het jou tyd by ons so geniet.
Baie dankie dat julle ons se stukkie hemel gekis om te kom bly.
Ons sien so uit om vir julle weer by ons kom bly.

Yours in hosting
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Alida V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Baie lekker!

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik. Daar is baie moeite gedoen om almal welkom te laat voel. Selfs my ma se hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende ligging en uitsig was perfek. Dierevriendelik en eienaars was baie gasvry. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Dawie
Baie dankie vir julle gas resensie, Ons is in ons element dat julle ons se stukkie hemel so geniet. Julle woof kinders was 'n plesier om te he by ons.
Ons sien so uit om julle weer eendag weer by ons se plek te verwelkom.
Vriendelikke groete
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Nico D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Perseel is baie mooi, baie goeie diens en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Nico

Thank you for choosing our home away from home guest house. It was wonderful to host and meet you. Thank you for giving us such a lovely review. It is much appreciated.

Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Tana F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana F

We had a great weekend and it was so peaceful!

I don't have words for how impeccable and luxurious this guesthouse is. Everything is just perfect. The sea view is stunning. There's a lovely garden area where one can sit and have a cup of tea/coffee. We stayed in the Sailor's Suite. It was super clean and beautifully decorated. Jeanne and Tony was wonderful. It was a lovely to meet them. They made us feel very welcome and special. 5 stars from us. We hope to come again soon. Thank you for a great weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Tana

Thank you for this amazing review, this really makes us so proud, we are so thrilled you had such a wonderful time at our guest home. Thank you for staying with us, we look forward to welcoming you back to our slice of heaven again. It was our pleasure to host you.

Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Michael J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Hulle was ongelooflik gasvry en ons het dit baie geniet. Baie liefdevol gewees teenoor ons hondjie. Ons sal defnintief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Jolandi en Michael
Baie dankie vir hierdie wonderlike gaste review, ons waardeur dit baie. Ons is so bly julle het one plek so geniet , ons het vir klein ou woof kind so geniet.
Baie dankie dat julle by ons gebly. Ons sien so uit om vir julle to verwelkom na ons klein stukkie hemel.
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Chantal V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect!

Beautiful, stylish, clean and safe. Wonderful hosts Jeanne and Tony go out of their way to make your stay the best ever. Look forward to returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Chantal
Thank you for this outstanding guest review. We are so thrilled that you had a great stay with us and that you loved our slice of heaven.
We look forward to welcoming you back again.
Thank you for choosing our guest home for your stay.
Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Leigh S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Naweek stop, wens dit was langer.

Pragtige uitsig, baie skoon en klein ekstra details. Jeanne en Tony is wonderlike hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Leigh
Thank you for this wonderful guest review, We so pleased you enjoyed your stay with us as much as we enjoyed hosting you and Jason. Your review means so much to us. Thank you.
Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Jan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Ons was in 'n pragtige ruim suite met sitkamer, kombuis en slaapkamer. Alles super skoon, goed toegerus en mooi. Uitsig baie mooi en die klein tuin voor is pragtig met buitestoele, tafel en braaiplek. Pragtige ligte in die aand. Tony en Jean is baie gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Jan

Wow, baie baie dankie vir hierdie baie spesiale gaste review. Ons waardeur dit so baie en ons is so bly julle het ons stukkie hemel so geniet. Ons sien uit om julle weer te welkom by ons te bly.
Baie dankie dat julle ons se plekkie gekis het vir julle bly plek vir die paar dae.

Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Zulet B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf ooit!

So netjies en pragtig. Die gasheer en gasvrou is absoluut fantasties met 'n oog vir detail en om 'n mens tuis te laat voel. Niks is te veel vir hulle nie. Die verblyf getuig van hoogstaande gehalte. Ek sal enigiemand daarheen aanbeveel. Ons en ons woefterkind was hartseer om weg te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Liewe Zulet, Louis en woefkind Zoe. Wow, baie baie dankie vir hierdie uitstekkund resensie. Ons is baie dankbaar. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet en te gasheer. En ou lieflikke klein Zoe, sy is so duurbaar en oulik, ons het haar so geniet. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het om te verbly. Yours in hosting, Jeanne en Tony.

Amelia's by the Sea
Luc V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc V
Enkelreisiger

Homey, safe, comfortable, rejuvinating.

Jeanne and Tony, the proprietors are very warm and welcoming. In fact, even before and during the drive from Cape Town, they were checking in on me and were concerned about my safety as the weather was sub optimal. When you arrive you are greeted by an impeccably clean and comfortable room that has well appointed furniture and appliances. The bed ensured sleep quality was tip top, the bathroom was well equipped with a good amount of hot water and adequate pressure. There is ample cupboard space and also a desk one can use for work. There is free Wifi, DStv and Netflix, but most importantly, a guidebook that will detail what activities and sights the nearby areas have to offer - from restaurants, museums, sights, and of course the beautiful white sanded beach. The hosts also offered as options, breakfast and laundry services that were delectable and convenient. They also go the extra mile assisting in booking you for your restaurant or game drive experience. All in all, my stay here was quiet, peaceful, restful and rejuvenating. It is like being cared for at home by family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Luc

Thank you so much for this incredible guest review. This review means the world to us, and we grateful for the depth of your feelings and description of our guest home and that you had an amazing and wonderful experience. We loved the interaction and chats with you and getting to know you. Thank you for choosing our guest home for your stay we are blessed to have been able to share our slice of heaven with you on your travels.
Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Jonathan C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic, cosy and peaceful.

Hosts were wonderfully attentive to ensuring we were always comfortable. The room was beautiful and had so much attention to detail. They recommended places to visit in the area and were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Johnathan,
It was our great pleasure to host you at Amelia's by the Sea. We loved meeting you both & we are super stoked about the review you have given us, Thank you so much it means the world to us, and especially that you enjoyed your time with us. We look forward to welcoming you back again to our little slice of heavenly paradise again.
Thank you.

Amelia's by the Sea
Gawie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Baie luukse akommodasie met vriendelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Gawie
Thank you for this wonderful guest review. We loved meeting you both & the tiny fur babies.
Thank you for choosing our guest home for your stay.
Yours in hosting
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Billy Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwer skoon en netjies, baie vriendelike en behulpsame diens.

Sal definitief weer hier oorbly, alles uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Billy,
Thank you for your review, we so pleased you enjoyed your stay with us and look forward to you next visit.

Yours in hosting,
Jeanne and Tony.

Amelia's by the Sea
Owen M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was by far the best guesthouse I have stayed in, anywhere in SA!

Jeanne and Tony where excellent hosts, went the extra mile for us. The establishment is incredibly well structured in terms of layout, design and overall use. Kitchen is 100%. Working areas for laptops is great, enough electrical connection points, full DStv bouquet. Linen is fresh and mint, such a warm welcome. This was an incredible stay, I will return anytime. I have already updated family and business network on the establishment and for all visits to the area I will be using Jeanne and Tony!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Owen and Bernice,
Wow! Thank you for such an awesome review on our guest home. We feel extremely proud and grateful for rating us above all of what you have experienced at other guest houses. We appreciate your amazing review. Thank you for choosing our guest home for your weekend stay, it was our absolute pleasure to host and meet you and Bernice. Till we see you again, hopefully soon.
Yours in Hosting,
Jeanne and Tony.

Amelia's by the Sea
Vicky B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is tops!

Skoon, netjies en baie mooi na gekyk. Die aandag aan detail was besonders. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Beste Vicky en Carl
Baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was so goed vir julle te onmoet. Dankie vir die resensie, ons vaardeur dit baie.
Ons is dankbaar dat julle tuis gevoel by ons se gaste huis.
#HostingIsOurPassion
Vriendelike groete
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Gerrit V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Uitstekend toegerus, redelik naby aan pragtige strand, vriendelike eienaars.

Ons het vir net een aand in die Sailor Suite oorgebly op pad terug Kaap toe. Die woonstel is netjies, stylvol en het alles wat nodig is. Die eienaars doen baie moeite om jou welkom te laat voel deur jou hartlik te groet en ekstra goetertjies (soos kolwyntjies) te gee. Dit was voorwaar 'n plesier hier om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Gerrit,
Wow, thank you for this amazing review. Our hearts burst with pride with such amazing reviews, and to see how much our guests loved our special guest home. Thank you for taking the time to do this review, we really appreciate it. It was our absolute pleasure hosting you and your parents for your overnight stay. We look forward to the day where we can welcome you back to our little slice of heavenly paradise.
Yours in hosting,
Jeanne & Tony & the fur kids

Amelia's by the Sea
Hannelie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Enkelreisiger

Onvergeetlik. Wens ek kon langer bly.

Dit was regtig vir my n 'wow'-ondervinding. Alles was so smaakvol, netjies en pragtig gedoen. Ek kon nie ophou foto's neem. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Fantastiese gasvrou en gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Hannelie,

Thank you for your fabulous review of our guest house. We loved meeting and hosting you. We are so thrilled you loved our place and are so grateful that you enjoyed sharing your photos with friends and family. We look forward to seeing you again in the future sometime. Hopefully sooner rather than later.

Yours in hosting,
Jeanne.

Amelia's by the Sea
Maryke S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Uitstekende verblyf. Gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Maryke,

Baie baie dankie vir hierdie review, ons is so bly dat julle ons se plek so geniet en ons se gasvryheid. Dit was vir ons 'n groot vooreg om vir julle te ontmoet en by ons te bly. Ons kan nie wag tot julle weer kom kuier nie en saam met ou klein poetjies Lieloe.

Yours in hosting
vriendelike groete
Jeanne en Tony en ons se vier poete kinders, Baloo en Buttons

Amelia's by the Sea
Tracy O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation in Glentana.

Excellent hosts and a wonderful, well stocked flat. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Tracy & Glenn
Thank you for your review, we appreciate it very much. We are so pleased you enjoyed our hospitality & found that our guest home had everything you needed for a home away from home experience. We go above and beyond for all our guests,. Hosting is our passion and we love going the extra mile and spoiling our guests with all the little extras we do.
Thank you for choosing Amelia's by the Sea for your road trip. it was great hosting you both.
Warmest regards
Jeanne & Tony

Amelia's by the Sea
Natasha L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Besigheidsreis

Lieflike gastehuis met die mees gasvryheid wat ek al tee gekom het.

Lieflike gastehuis. Een van die beste gastehuise waar ek al gebly het en dit se ek as n iemand wat gereeld reis vir werk. Die rede hiervoor is vir al die klein, addisionele dingetjies wat hulle doen; alles reg gedoen. Die eienaars is wonderlike mense en is werklik trots in dit wat hul opgebou het. Ek sal beslis in die toekoms weer na Amelia's toe gaan wanneer ek werk in daardie omgewing doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Lene,
We are so thrilled that you thoroughly enjoyed your stay with us at our guest home, thank you so much for your stunning review and touching words. It means so much to us that you have rated our guest home as one of the best you have ever stayed at. Thank you for taking the time to do up a review for us, we appreciate it more than you will ever know. We looking forward to hosting you again when you pass through this way again.
Yours in hosting
Warmest regards,
Jeanne, Tony and the fur kids.

Amelia's by the Sea
Magda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Gesin met tieners

Skoon en gasvry.

Bed met ontbyt-opsie sou lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Hello Magda,
Thank you for your review, we are so thrilled that you and your family enjoyed your stay and our hospitality. It was our pleasure hosting you.
Warmest regards,
Jeanne and Tony.

Amelia's by the Sea
Marinda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Lekkerste 4 dae wat ons in 'n lang tyd beleef het.

Netjies, skoon en gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Marinda,

Thank you for staying with us in our little slice of heavenly paradise and for giving us such a wonderful review. It was such a pleasure meeting and hosting you.

Warmest regards,
Jeanne

Amelia's by the Sea
Jannetta D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannetta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol, werklik 'n stukkie hemel op aarde.

Ek sal Amelia's by the Sea aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige veilige verblyf in daardie omgewing benodig. Baie moeite is gedoen met die styl en netheid waarlik 'n stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Jannetta,
Thank you so much for giving us such a beautiful review.
We want our guests to keep returning, and we strive for perfection, comfort, luxury and an amazing Home-away-from-Home experience, where memories are created.
Thank you for staying at our beautiful guest home.
Warmest regards,
Jeanne en Tony

Amelia's by the Sea
Lukas J A H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J A H
Enkelreisiger

Wonderlike diens en gasvryheid.

Diens en gasvryheid om na uit te sien. Als is net perfek. Wonderlike mense. Gaan gerus. Dit is al manier om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Lukas,

Thank you so much for loving our guest home and for your review. We are so thrilled that everything met your expectations. We loved meeting and hosting you.

Warmest regards,
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Hermann P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss by the sea.

Many thanks to our stunning hosts Jeanne and Tony who made us feel super welcome, and for whom nothing is too much. We so enjoyed our stay in our suite where attention to detail is a given, even bathrobes and cookies! Quality, location and ambience is great and combined with delightful hosts, makes Amelia's by the Sea a must to stay! Thanks so much Jeanne and Tony, we would love to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Hermann,

Thank you for the absolutely wonderful review you gave us, we strive for perfection and are so thrilled when we receive reviews like yours. We loved hosting you and our fur kids lapped up all the attention with all the cuddles and affection. Thank you for staying with us at our beautiful guest home, we look forward to seeing you again soon.

Warmest regards,
Jeanne and Tony and the fur kids.

Amelia's by the Sea
Ursula L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

I haven’t felt so good, rested and relaxed in long time. I am refreshed and rejuvenated, I feel content. My husband and I had a great time and since I was at the guesthouse most of the time, I enjoyed it more. Jeanne and Tony are awesome people and your establishment even more so. I always look for that something when away from home, that something does not have a name and I cannot describe it to you, you just know that you have arrived at the place where that special something is hiding. you feel it, smell it, taste it, can almost touch it, you want to hug it forever and be selfish about it. You are at peace, at a wonderful place. That something you want to pack away and not share with anyone, you want to treasure and nurture it. Jeanne and Tony, that’s what I have experienced. You have a beautiful and stunning place, awesome, it’s like a retreat from the rat race, physically and mentally. The peace, silence, tranquillity, sea views wherever you relax on your premises, the sound of the waves, the smell of the ocean, nature, the closeness to our Heavenly Father, the positive energy flowing in and around your house and from within. The cleanliness, the love you feel surrounding you, I can go on and on. I am so happy that you took the liberty of moving us into the Sailors Suite, Jeanne, I so much appreciate it. What a blessing to could have stayed with you guys. I will treasure it forever until the next time. Keep up the good work, keep your eye on the ball and keep sending out that positive happy energy you have in and around your house and within yourself. Thank you once again for sharing your blessings with us. Can’t wait to see you again. I am so blessed and so so happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Ursula,

Thank you for staying with us at our heavenly paradise. It was such a pleasure to host you and we are so thrilled you both loved our guest home. We strive for perfection and every little detail to make your stay comfy, relaxing and memorable is so important to us. We try to offer our guests a unique and personal experience and enjoy spoiling each guest in a different way, especially if you have a reason for celebrations.
Thank you for writing such a beautiful depth review about how much you loved staying with us and your personal experience. It takes time and effort , and we are very appreciative. Be blessed always and enjoy baking my famous cookies.

With much love and appreciation,
Jeanne, Tony and the fur kids.

Amelia's by the Sea
Eunice V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Besigheidsreis

Wat 'n voorreg om in hierdie pragtige gastehuis te kon tuisgaan. Ons sal dit baie graag weer wil besoek.

Baie dankie Jeanne en Tony vir die voorreg om vir 'n week by julle te kon tuisgaan. Amelia's is prentjie mooi, skoon en julle gasvryheid ken geen perke nie. Baie dankie vir die hartlike ontvangs, die indrukwekkende "klein persoonlike dingetjies", soos die heerlike tuisgebakte koekies, die onverwagte fantastiese ontbyt,die verwelkomingskaartjies en julle vriendelikheid. Julle tuin is asemrowend! Ons sal baie graag weer by julle wil tuisgaan. Ons het voorwaar 'n juweel ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dear Eunice,

Please pardon me for replying in English.

Thank you for staying with us in our #HeavenlyParadise and your heartwarming review, it really has touched us with your in-depth appreciation for the little things that made your stay so wonderful. We are passionate about hosting, and each and every guest leaves as a friend. I loved our chats and sharing our common interests. We thoroughly enjoyed hosting you and look forward to your next visit.

Warmest regards,
Jeanne and Tony as well as Baloo, Buttons and Noonoo

Amelia's by the Sea
Melanie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avontuurlustig.

Baie pragtige, privaat verblyf met moderne afwerking en allerhande ekstras om jou te verras. Uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Hi Melanie and Cobus.
Thank you so much for such a stunning review. We really look forward to seeing you again. Your wording is very special, thank you. We loved meeting you, we had some good laughs. Stay blessed.
Lots of warm regards
Jeanne and Tony

Amelia's by the Sea
Annette H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is regtig vyf-ster!!!

Nuut oorgedoen en pragtig gemeubileer. Skoon, netjies en alles waarvan jy kan aan droom. Die beddens is baie gemaklik en die linne is skoon. Hulle gaan regtig die ekstra myl. Heerlike koekies en eetgoedjies, melk en koffie en lekker tjokkies! Ons sal definitief weer daar bly en beveel Amelia's baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amelia's by the Sea se terugvoer

Dearest Annette and Kobus,

Thank you for staying with us at our guest lodge, it was such a privilege hosting you. Thank you for giving us such an outstanding review, we strive for excellence and perfection with everything we do. We look forward to when we meet again one day soon again.

Warmest regards,
Jeanne & Tony

Amelia's by the Sea
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 14, Outeniekwa-strand, Groot Brak, 6252, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb609fc22ba9e87092b5e9546104966c8e1606b4442a89227738e39a5a923e58391944ad7238095493909be554f0b65651b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 14 Eekhoring Street Outenique Strand 6252 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048921 22.279835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem