LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ametis Guest House | LekkeSlaap
+23

Ametis Guest House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Ametis Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Enkelreisiger

Baie lekker dankie.

Die kamer was mooi gewees en die kos was lekker. Dankie.

Rita Amaniyah Uitgewers M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita Amaniyah Uitgewers M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en personeel baie behulpsaam.

Goed ontvang, personeel baie vriendelik, kamers mooi, netjies en skoon. Ontbyt was lekker.

Lizel L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel L
Gesin met tieners

Baie, baie oulike personeel. Baie behulpsaam. Heerlike kos en baie vriendelik.

Daar was net 2 personeellede wat alles behartig het. En ons was baie verbaas oor wat net hulle 2 kon verrig. Uit hul pad uit gegaan om te help met alles. Beslis 'n aanbeveling vir enigiemand. Eienaar kan baie trots wees oor die diens.

Susan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Enkelreisiger

Baie goed! Baie dankie.

Gawe en flinke diens, netjies en veilig.

Eleanor V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van jou eie huis.

Rustige atmosfeer, vriendelike behulpsame personeel. Netjies, skoon en veilig.

Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolstraat 13, Witbank Afrit 10, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxODYwYzc3LWZjZjEtNDg0Ni1hZGY3LWM1NGE3ZmEzOTY4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Nicol Street Witbank Ext 10 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8727 29.2325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!