LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amicus | LekkeSlaap
+27

Amicus

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Amicus-woonstel
Selfsorg vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is nie gepas vir 2 paartjies nie. Die tarief is vir 2 gaste wat deel en 'n addisionele fooi is betaalbaar vir die derde en vierde gas. Minimumverblyf van 5 nagte word vereis vir verblyf gedurende Paasnaweek en Desember-/Januarie-vakansie.
Amicus-kothuis met 1 of 2 slaapkamers
Selfsorg vir 2-4 gaste. Die tarief wat geadverteer word is vir 2 gaste. Minimumverblyf van 5 nagte word vereis vir verblyf gedurende Paasnaweek en Desember-/Januarie-vakansie.
Amicus-drielaapkamerhuis
Selfsorg vir 'n gesin van 6. Minimumverblyf van 5 nagte word vereis vir verblyf gedurende Paasnaweek en Desember-/Januarie-vakansie.
Belasting en Ekstras

'n 50% deposito sal jul bespreking bevestig met die balans 14 dae voor die inklokdatum. Die volle betaling vir alle bespreking wat 21 dae of minder voor aankoms ontvang word.

Let daarop dat Amicus nie permanent beman word nie en dat ons agent, wat naby woon, behulpsaam is en gaste verwelkom. Haar besonderhede sal verskaf word en KONTAK HAAR ASSEBLIEF MET JUL BERAAMDE TYD VAN AANKOMS.

Jammer geen funksies of partytjies en geen buitensporige lawaai vanaf 23:00 tot 07:00 sal deur al die ander vakansiegangers waardeer word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Patrick-rylaan 407, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMWY1MTY1LTQxYmUtNGYwZS05OWU1LTRjNWEzNDU2ZDZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 407 St Patrick Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -33.97884787733 23.56157541275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!