Amiel Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amiel Guest House is in 'n stil voorstad van Amiel Park in Newcastle. Die Fort Amiel Museum is slegs 650 m vanaf die gastehuis. Dié ligging bied toegang tot winkels en restaurante.

Verblyf is in 9 gastekamers beskikbaar waarvan 3 slaapkamers in die hoofhuis is. Die ander 6 gastekamers is buite die hoofhuis. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het óf 'n en suite-badkamer óf gedeelde toegang tot 'n badkamer. Sommige kamers het lugversorging en 'n TV.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike eetarea, kombuis en leefarea, asook 'n gemeenskaplike braai-area. Gaste het ook toegang tot WiFi en parkeerplek op die perseel. Die Amajuba-winkelsentrum is slegs 2,3 km vanaf die gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amiel Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false