Sonheuwel Akkommodasie by Amigo's Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+21

Amigo's Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 90, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amigo's Bed & Breakfast in Nelspruit bied besoekers 'n wegbreek met ruim kamers in die hartjie van die Laeveld. Gaste kan ook die swembadjie en groot tuin gebruik.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van kamers, van die "deluxe" tot gesinskamers, aan. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging of 'n waaier, WiFi, yskassie, koffie en teemaakgeriewe en DStv (Hotelpakket en kykNET) en het ook hul eie private ingang. Alle kamers, behalwe die sakpaskamers, sluit 'n Engelse ontbyt in.

Amigo's B&B bied ook veilige parkeerplekke en is digby die plaaslike restaurante en winkels. Dis ideaal vir families sowel as sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Amigo's Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Vanwijkstraat 90, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Amigo's Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 90, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyODY5ODg2LTJhODAtNGY2Zi05MWM2LTJmOWZmMGIwM2U4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 90 Van Wijk Straat Nelspruit 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.491638714006 30.987813153087
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za