Amilalu

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amilalu lê langs die 8ste skoonveld van Kruger Park Lodge, 'n luukse 4-ster RCI gholf- en natuurlewe-oord aan die oewers van die Sabierivier in Hazyview. Dit is net 10 minute se ry na die Kruger Nasionale Park en daarom is wildritte beslis 'n maklike daguitstappie.

Amilalu is 'n baie ruim grasdak-eenheid en het slaapplek vir 6 gaste, met 3 slaapkamers, 3 badkamers en lugversorging. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en 'n gemaklike, kommervrye gesinsvakansie. Die sitarea en eetarea is oopplan met uitsigte oor die welige, groen grasperke. Daar is 'n groot patio wat oor die skoonveld uitkyk en uitsigte oor die Sabievallei en platteland bied. Die lieflike buite-area het 'n ingeboude braaiplek en swaaistoele met majestueuse uitsigte oor die skilderagtige Sabievallei.

By Kruger Park Lodge is daar rooibokke wat op die grasperk wei, troppe apies en 'n skuilplek waar gaste die inwonende seekoeie en krokodille in die water kan sien woel. Kruger Park Lodge is die perfekte plek vir 'n safari en vir gaste wat die pragtige besienswaardighede in Mpumalanga wil besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Amilalu sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  WiFi

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amilalu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false