Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amilalu Kruger Park Lodge AM8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amilalu Kruger Park Lodge AM8 is 'n selfsorg-chalet in die Kruger Park Lodge Gholflandgoed in Hazyview. Hierdie grasdakvilla het slaapplek vir 6 gaste en die landgoed spog met 'n 9 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is. Daar is 'n rugsteun-omsetter wat sommige ligte, die TV en DStv sal aanhou.

Die grasdak-chalet bied 'n pragtige uitsig oor die 8ste skoonveld en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer en die derde slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer. Elke slaapkamer het ingeboude kaste, 'n spieëltafel en 'n plafonwaaier. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n oond, stoof met 'n uitsuigwaaier, skottelgoedwasser, tuimeldroër, groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en baie stoorplek en graniet-werksoppervlaktes in. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 45 DStv-kanale en lei na die onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai.

Onderdakparkeerplek is vir 1 of 2 voertuie beskikbaar. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe soos swembaddens, tennisbane en staproetes langs die Sabierivier, sowel as die gholfbaan. Daar is 'n rits voëlspesies, seekoeie, krokodille, ape, rooibokke en ander klein wild op die landgoed.

Die landgoed is ook naby winkelsentrums en restaurante geleë, en is net sowat 12 km van die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin af.

Slaapplek

’n Bespreking by Amilalu Kruger Park Lodge AM8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be57c0f7c43912dc088b8c93e163c02504b3e485b4fdde2d3c6dbd5e0dbb21e011208f5444c18aa339da538e2ab3ebf1318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) Portia Shabangu Drive Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.034460268212 31.135830293844