Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amilalu

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Amilalu
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Catharine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharine D
Gesin met klein kinders

Altyd 'n bederf! Ons rus vandat ons daar stop! Wonderlike plek.

Bederf in die Bosveld! Altyd wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
So bly julle geniet dit daar.

Vriendelike groete
Lucas

Amilalu
Nicole V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek.

Een van ons beste vakansies nog! Amilalu het alles wat jy nodig het. Ons as gesin het genoeg spasie gehad en gemak. Dit is goed geleë, sodat jy vinnig alle besienswaardighede kan bereik. Ons het die omgewing en diere verskriklik geniet. Dit was 'n bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Baie dankie Nicole. Ons is baie bly julle het die vakansie geniet en dat alles in plek was.
Vriendelike groete
Lucas

Amilalu
Mabel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mabel R
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer. Veilige omgewing met pragtige pragtige natuurskoon.

Wonderlike wegbreek met ons tienerseun gewees. Baie rustige en veilige omgewing en het die tyd regtig geniet. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Baie dankie Mabel, vir die mooi woorde.
Ons is bly julle familie kon die rustige atmosfeer ervaar.

Vriendelike groete
Lucas en Carla

Amilalu
Catharine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine D
Gesin met klein kinders

Rus vir dae.

Wonderlik geleë. Groen grasperk bied genoeg speelplek. Apies, njalas en rooibokke het elke middag kom kuier. Ons sal definitief weer hier kom vertoef. Een van die netjiesste plekke in KPL. Dankie Lucas en Carla dat julle die mooi plek oopstel vir die publiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Catharine en gesin, sjoe baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete. Lucas en Carla

Amilalu
Fabian N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian N
Gesin met klein kinders

Baie mooi en baie lekker gesin-vakansieplek.

Baie mooi en baie lekker gesin-vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Die Fabian gesin, baie dankie vir u opinie. Baie bly dat u dit kon geniet. Vriendelike groete. Lucas en Carla

Amilalu
Marleen M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M
Gesin met tieners

'n Pragtige eenheid met 'n baie mooi uitsig.

Netjies en skoon. Hierdie oord het alles wat 'n gesin nodig het in die oord of rondom die oord. Ek beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. So bly julle kon die huis en oord geniet. En ons is trots op die eenheid.
Vriendelike groete.
Lucas

Amilalu
Emma H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

Manna vir jou siel.

Amilalu is geleë in Kruger Park Lodge, net buite die Krugerpark. Dis 'n lieflike, ruim, skoon, netjiese, mooi en goed ingerigte eenheid. Die stoep is heerlik om te sit en ontspan terwyl die rooibokkies op die grasperk wei. Ons het 'n wonderlike paar dae gehad en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Baie dankie Emma. Ek is so bly u kon dit geniet en lekker rus. Ons hoop om u gou weer te sien. Groete, Amilalu.

Amilalu
Suney D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suney D
Saam met vriende

Amilalu is absoluut fantasties. Sal definitief weer gaan.

Fantastiese plek, lekker kuier/braai area, lekker ruim huis. Heerlik stil in die bosveld. Die hangstoele op die patio was awesome. Kamers en leefarea baie gerieflik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Baie dankie Mev du Toit. Bly julle kon dit geniet.
Vriendelike groete,
Lucas

Amilalu
Frits Schulte M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frits Schulte M

Mooi park, maar huis heeft onderhoud nodig.

Amilalu is prachtig gelegen op golfpark maar schoonmaak is niet in orde. Ook moet huis ondehouden worden; terras is plaatselijk kapot en airconditioning in een van de kamers hele week defect. Ook keukenkastjes kapot. Dat is jammer van zo'n mooi huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amilalu se terugvoer

Good day
We apologise for the air-conditioner but the parts are not available from the supplier. The deck will be replaced in the near future once other upgrades have been completed.
We are not aware what is wrong with the kitchen cupboards? If possible please send more information?

Thank you and kind regards
Amilalu

Amilalu
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 304, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b5d4f5de04e3795df9d97fe98d6a7f202f7a0a2b2cb42bc998d6f7781e7d2f65840780874b94d772e20981f74bc78f97f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 304 Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.031448 31.139724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem