LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ammabed Accommodation | LekkeSlaap
+30

Ammabed Accommodation

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ammabed Accommodation is in die stil dorpie Caledon in die Overberg geleë. Die perseel is net 11 km van One Heaven and Earth en 5,3 km van The Wood-funksielokaal af.

Verblyf word in 2 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Albei kamers het kombuisies wat met 'n yskassie, ketel, breekware en 'n mikrogolfoond toegerus is.

Die kamers het ook lugversorging, TV's met volledige DStv-kanale, gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek, beddegoed en handdoeke. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

'n Pendeldiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit die Hemel-en-Aarde-vallei, Greyton en die historiese Genadendal op die R406 in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Ammabed Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ammabed Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp1tEoZ4iRSoAiVmb4m80hm3c51BPaV6ZJPHOjTSwnYa3TTjxO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Human Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.228363835667 19.419697720238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!