Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ammazulu African Palace

Gastehuis
Junior Suite
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die junior-suite is ingerig met 'n dubbelbed, TV met sekere DStv-kanale, 'n eerlikheidskroegie en 'n klein veranda. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Gaste kan die uitsigte van die ontbyttafel af oor die natuurreservaat geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 14 toe nie.
Ontbyt kan op versoek en teen R275 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die "deluxe"-suite is versier met oorspronklike kunswerke en antieke kralewerk. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n sitkamer met 'n TV en DStv-kanale. Die en suite-badkamer het 'n groot bad, stort en granietwasbak. Ons voorsien tuisgebakte koekies, tee en koffie en 'n eerlikheidskroegie propvol alkoholiese en nie-alkoholiese drankies (beskikbaar op versoek). Die suite het 'n privaat balkon wat gaste mag gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 14 toe nie.
Ontbyt kan op versoek en teen R275 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die suite is 'n ekstra groot suite met oorspronklike kunswerke. Dit het 'n aparte leefarea en slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n groot bad, stort en granietwasbak. Ons voorsien tuisgebakte koekies en tee en koffie vir ons gaste. Die eerlikheidskroegie is propvol alkoholiese en nie-alkoholiese drankies wat beskikbaar is op versoek. Gaste het hul eie privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 14 toe nie.
Ontbyt kan op versoek en teen R275 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Presidensiële Suite
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Presidensiële Suite kyk uit oor die Krantzkloof Gorge Natuurreservaat. Die suite het 'n groot koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en granietwasbak. Die kamer het ook sy eie privaat balkon wat jou noop om in luukse te ontspan. Die suite is versier met oorspronklike Afrika-kunswerke en kraalpanele wat strek tot selfs in die groot en suite-badkamer. Die eerlikheidskroeg is propvol alkoholiese en nie-alkoholiese drankies wat beskikbaar is op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 14 toe nie.
Ontbyt kan op versoek en teen R275 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 20, Kloof, Durban, 3610 , KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ffdb1710ed82d1754ffa8a6d0ff1e6be05dd2a179a2fa7c2be79d9a79b29b71dafe81f5947d1c446e028b38bea6f04852bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Windsor Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768547375106 30.843939185143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem