Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amorgos Place

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Amorgos Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bradwyn D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradwyn D
Gesin met klein kinders

It was relaxing and peaceful.

The house was neat and had everything you may need. The host was super friendly and courteous, a real pleasure to deal with. The house is in close proximity to Laguna Mall as well as Club Mykonos. The weekend was simply lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucrezia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrezia S
Gesin met klein kinders

Awesome!

The house was beautiful, nice and clean. The lady that received us (Aunty Sandra) was friendly and very helpful. Would definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M
Gesin met tieners

Wonderful stay!

Safe, convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, veilig, naby winkelsentrum en ontspanningsplek.

Verblyf vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P
Gesin met tieners

We enjoyed ourselves very much and there was enough space for a family of 7. Everything you need for a getaway was provided.

The only issue we had was finding entertainment for our 5 kids. Mykonos offers some entertainment but the prices were a bit high. Other than that we all enjoyed our holiday and relaxation. The wifi was very slow and we had to hotspot our kids most of the time. Maybe try to upgrade to a faster internet speed. Thank you to Sandra for making us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

We look forward to hosting you again.

Amorgos Place
Mj W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mj W

Ruim skoon verblyf. Was 'n plesier om hier te kon bly vir 'n week.

Was 'n groot groep met 2 klein kindertjies. Het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for your review - we look forward to seeing you again!

Amorgos Place
Helene K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K
Saam met vriende

We just loved everything about the house and location.

Will definitely recommend to friends and family. Sandra is an absolute angel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy B
Gesin met tieners

Baie lekker plek en ligging om in te bly.

Die ligging na die strand en eetplekke was ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonor K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonor K
Saam met vriende

We had a pleasant stay.

I want to commend Sandra. She is really a gem. Checked in on us daily. A water pipe burst in the area which left us without water for a while but she informed and kept us in the loop on the progress. With regards to the house, it was just a bit of a schlep to have to lock the back door from the outside. Perhaps the owners should consider changing the direction the back door closes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Leonor,

Thanks so much for your feedback. We hope to see you again soon.

Amorgos Place
Laura W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura W
Gesin met klein kinders

Good hospitality and clean air.

The bathroom shower knobs were unstable. The electric stove was giving problems. The electrician came and disconnected the oven which meant we could not use the oven to bake our pies, which was unfortunate. Despite that, Sandra was a great help and host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aybre H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aybre H
Gesin met klein kinders

Sal weer in die toekoms na Amorgos Place kom, baie lekker plekkie!

Alles was in 'n goeie toestand, asook die weer. Ek dink die WiFi was maar so hak en tak a.g.v. loadshedding. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for your review, we look forward to seeing you again.

Amorgos Place
Oscar P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oscar P
Saam met vriende

Was well worth the stay.

Easy access to everything, shops and the sea and the casino.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechem R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechem R
Gesin met klein kinders

Lovely location, hosts can improve on customer experience and style of communication.

If you check customers in late, avoid making it their problem that you had another check-out. Offer a later check-out or a refund. When communicating with customers do so in a friendly manner and take accountability. Your messaging around the house can be rewritten to be more friendlier. Location and home otherwise was lovely and we made the most of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Mechem,

Thank you for your feedback - we once again apologise for being an hour late for check-in.

Please elaborate on the part about 'messaging around the house', I don't quite understand what you are referring to.

Amorgos Place
Angela D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D
Saam met vriende

I can definitely recommend anyone to make Amorgos their holiday home, it was definitely worth it.

Amorgos is beslis the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Dear Angela, thank you for the review. We look forward to seeing you again.

Amorgos Place
Natalie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J
Gesin met tieners

Relaxed and comfy.

Even though we had quite a bit of load shedding, we had the fire going and the kids enjoyed it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey M
Saam met vriende

Rustig en peacful en baie lekker.

Baiie Dankie Tara jy was baie vriendelik. SANDRA die dame wat ons inklok wow sy's n wonderlike, vriendelike mens. Ons het haar vriendelik baie waardeer sy's 'n regte mense mens. Ons kom definitely weer. Baie dankie Tara en Sandra, julle gasvryheid het ons naweek nog lekkereder gemaak. Sandra jy's 'n ster. Skoon en netjiese huis. Ek het geen klagtes nie, sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for the review Stacey. We look forward to seeing you again.

Amorgos Place
Anesta H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta H
Saam met vriende

Lekker rustig.

Die area was lekker rustig. Die host was baie vriendelik. Ons het egter nie die iron daar gekry om ons klere te stryk. Anders was dit lekker om in daardie huis te bly. Ons beplan om weer daarheen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Anesta,

Thank you for your feedback. We do hope to see you again soon.

Amorgos Place
Kateline- Ann A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kateline- Ann A

Ons het baie veilig gevoel. Huis was baie mooi en netjies. En als was rustig en stil.

Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for your review.
We hope to see you again.

Amorgos Place
Jonathan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies, maar net te kort.

Daar was gaste in die huis agter ons wat heel Vrydagnag gekuier en geraas het. Dit was glad nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien E
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier. Sandra, die dame wie kom oopsluit het, is 'n ster.

Ons was baie teleurgesteld om die verwaarlosing buite te sien. 'n Lagie verf sou 'n groot verskil maak. Gelukkig was die binnekant skoon en netjies. Ek kon nie meer as 'n 3 sterre gee vir netheid nie, net oor die buitekant van die huis 'n steen des aanstoots was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maret S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maret S
Saam met vriende

Baie gemaklik en lekker gekuier.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you, we hope to see you soon.

Amorgos Place
Jacqueline A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline A
Gesin met tieners

Had a fantastic stay.

Place just needs minor maintenance to bunk beds. Toilet mats in toilets a bit slippery; must attend to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Jacqueline, thanks so much for your feedback. We shall attend to the issues raised.

Amorgos Place
Carmen D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen D
Gesin met klein kinders

We were well received and had a wonderful break. Place is well maintained and clean. Thank you.

Would recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you, we hope to see you again.

Amorgos Place
Charmaine P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P

Me and my family had a peaceful weekend. Thank you Amorgos.

The person who welcomed us were very friendly and we felt at home everything was on point. Thank you so much hope to see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Charmaine - we hope to see you again!

Amorgos Place
Adrian A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A

Baie rustig en fantasties.

Was baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chevone C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevone C
Saam met vriende

Amazing.

Was great close to everything that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne D
Saam met vriende

Baie netjies. Uitstekende wegbreek vir 'n gesin en/of vriende.

Area en huis is netjies versorg. Naby belangrike geriewe en die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stemmet C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stemmet C

Gerieflik, veilig, ontspanne.

Onder veilige omstandighede lekker naby aan inkopies en ander geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanda W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanda W
Gesin met klein kinders

Comfortable.

We loved the house. And outside braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roseline J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseline J

Dit was die mees fantastiese naweek ooit.

Alles was awesome, die hele huis en die atmosfeer was asemrowend. Alles was netjies en gerieflik. Kan nie wag vir my volgende kuier daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you Roseline - we would love to see you again :-)

Amorgos Place
Lance A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance A
Saam met vriende

Amazing place and very comfortable, we enjoyed every moment

You won't be disappointed, highly recommended family or friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you Lance, we cannot wait to host you again.

Amorgos Place
Stephanie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Dit was baie heerlik.

Ons het 'n fantastic tyd gehad, dit is baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernell P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fernell P
Gesin met klein kinders

Bevredigend.

Hoogs tevrede met verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D
Gesin met klein kinders

It's central, spacious, lovely and convenient for large numbers of people.

It was well worth the booking and the drive. It was absolutely the best mini getaway we have had in a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for the feedback Madelein - we hope to see you again!

Amorgos Place
Chantell L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell L
Saam met vriende

Location very convenient.

Place was amazing, clean and had everything we needed. Shops in close vicinity, as well as having Club Mykonos right there on our doorstep, was a big plus. The way they handled our booking process was very professional, they went way beyond what I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Chantell,

Thank you for your lovely review. We hope to see you again.

Amorgos Place
Carolee G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolee G
Saam met vriende

Die beste.

Ons het 'n heerlike verassings gehad vir ons pa se 60ste verjaarsdag. Ons almal het dit terdeë geniet. Sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Dear Caro-Lee,

We are very pleased that you enjoyed your stay and we cannot wait to host you again.

Amorgos Place
Shereefa E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shereefa E
Gesin met klein kinders

The stay was nice.

The stay was nice and relaxed, the environment very safe. I would liked to have had the necessary braai equipment like a "potjie kos" pot , a braai rooster which I could use with my hands to turn meat instead of braaing on a big one. People should also need to be informed if the necessary braai equipment pots, pans will not be available before hand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Shereefa,

Thank you for your feedback, we appreciate it.

Amorgos Place
Merlene L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlene L
Saam met vriende

Rustige plek, baie netjies.

Die plekkie is baie geskik geleë. Ruim huis met alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal net graag aanbeveel dat daar 'n tafel met stoele by die buitebraai aangebring word. Ek sal definitief weer teruggaan en dit beslis aanbeveel vir vriende van my. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Merlene,

Thank you so much for your feedback. We agree with you, there will soon be a table outside.

Amorgos Place
Yumna J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yumna J
Gesin met tieners

Mykonos is a beautiful place to visit.

Accommodation was very good. Would recommend anyone to book at Amorgos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Yumna,

Thanks so much for your feedback. We hope to host you again in the near future.

Amorgos Place
Eriza W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eriza W
Gesin met tieners

Lekker rustig gebly, baie netjies en oorgenoeg plek.

Ons het baie lekker gebly in die oulike plekkie. Kon ongelukkig net een aand daar spandeer, maar was perfek geleë vir ons behoeftes. Dit is lekker rustig en daar is genoeg van als. Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you again.

Amorgos Place
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Saam met vriende

It is a awesome place to go on holiday or a weekend away.

The house was so clean, we went in July, they even left us two heaters. The house looks exactly the same as I saw it on the net. Will go back any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for your lovely review. We hope see you again :-)

Amorgos Place
Jeandre V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre V
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker verblyf. Baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajiv D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rajiv D
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig is teen bekostige prys.

Ons as gesin het dit baie geniet. Ruim huis met alles wat mens nodig het. Baie dankie aan Tara en haar span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Thank you for choosing our holiday home. We hope to hear from you again in the near future.

Amorgos Place
Annelize C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize C
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Sal voorstel dat opsie van nog kussings gegee kan word (een kussing per persoon per bed is nogals min). Asook stel voor om handdoeke vir gaste te kan aanbied in die toekoms. Maar verblyf was baie goed/skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amorgos Place se terugvoer

Hi Annelize,

Thank you for your feedback, we appreciate it and have thus added additional pillows, as well as guest hand towels.

Amorgos Place
Vanaf R1 850
R1 850 R1 388
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 388
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 388
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amorgosweg 12, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a6f7078e0e0696c1c47889a81b04effdb2409dbe46436fb37636f957cd24a26bcb53a7b8a86962577273bfe4f9a7dbba13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 388 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 12 Amorgos Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.04752 18.04707