LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amour de Pierre Villa 221 | LekkeSlaap
+8

Amour de Pierre Villa 221

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Amour de Pierre Villa 221 is 'n lieflike en smaakvol versierde huis in die Clarens Golf and Leisure Estate. Die villa bied gerieflike selfsorgverblyf met slaapplek vir 6 gaste.

Die villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n gerieflike sitkamer en eetkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word as 'n derde dubbelkamer benodig word. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort en ondervloerse verhitting. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n yskas met 'n vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Die sitkamer het 'n gaskaggel en skuifdeure wat oopmaak op 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n ingeboude gasbraai. Die stoep bied uitsigte van Clarens en die noord-westelike berge wat die dorpie omring. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is parkeerplek voor die huis. 'n Gholfkarretjie is beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Amour de Pierre Villa 221 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Amour de Pierre Villa 221
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amour de Pierre Villa 221 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NWEwOTVlLThlN2ItNDFmYS1iMTg4LWUwYjUzYTQ5OGNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 15 5 1 5 Clarens Golf and Leisure Estate Villa 221 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.509446291931 28.429580926895
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!