Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer met 2 enkelbeddens
- Ontbyt is ingesluit.
- Enkelkamer
- Ontbyt is ingesluit.
- Grasdak-kothuis
- Selfsorg.
- Tweeslaapkamerwoonstel
- Selfsorg.
- Eenslaapkamerwoonstel
- Selfsorg.
- Dubbelkamer met en suite-badkamer (bad en stort)
- Ontbyt is ingesluit.
- Dubbelkamer met en suite-stort
- Ontbyt is ingesluit.
- Dubbelkamer met 'n bad en stort
- Ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Die tariewe wat geadverteer word is standaardtariewe en 'n 50% deposito is betaalbaar saam met die bespreking.
Belangrike inligting:
Verblyf-tariewe kan sonder kennisgewing verander word.
Faks asb. jou bewys van betaling aan ons.
Die balans is met aankoms betaalbaar.
Bring asb. jou ID-boekie saam.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 7 en 13 jaar betaal R150 per kind per nag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Indien 'n bespreking gekanselleer word:
1. Minder as 7 dae voor inklokdatum: word die hele deposito verbeur;
2. 7 - 29 dae voor inklokdatum: word 50% van die deposito verbeur;
3. 30 dae of meer voor die inklokdatum: volle terugbetaling van die deposito;
4. Volle bedrae wat op inklokdatum betaal word is nie terugbetaalbaar in geval van kansellasie nie;
INKLOKTYE SATERDAE EN SONDAE:
Inkloktyd: 11:30 - 12:30 (Saterdag tot Sondag)
Maandag tot Vrydag: 14:00 tot 20:00.
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 40, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom