Amper Plaas Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amper Plaas Kothuis is op 'n privaat plaas in die prentjiemooi Heidelvallei in Witrivier geleë. Die kothuis is geskik vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Die eenheid is volledig gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea met 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kothuis het ook 'n kombuisie met basiese toestelle wat gaste kan gebruik om maaltye voor te berei. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe.

Die leefarea lei na die patio met braaigeriewe vanwaar gaste die lieflike uitsigte oor die omgewing kan geniet. Die plaas bied ook baie voëlkykgeleenthede en daar is 'n dam waar mens lekker piekniek kan hou.

Amper Plaas is net 13 km vanaf Witrivier, 30 km vanaf Nelspruit en 25 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Amper Plaas Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amper Plaas Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false