Stormsrivier Akkommodasie by Amperda Log Cabins | LekkeSlaap
+30

Amperda Log Cabins

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 56 resensies vir Amperda Log Cabins
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johann K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging en geriewe was netjies en ideaal vir ons.

Die cabin is besonder netjies met 'n rustige atmosfeer en jy voel op jou gemak.

Trinette H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trinette H
Gesin met klein kinders

Oulike plek.

Net twee dinge wat ek sou voorstel: 1) Plaas iewers 'n kennisgewing dat die oranje draad by die speel-area kan skok. 2) Die duvets beweeg bietjie rond binne die duvet covers - dis nie pret nie. Maar anders as dit, is dit 'n baie oulike plek.

Francois W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Gesin met klein kinders

Awesome Cabins wat familie-vriendelik is.

Skitterend. Persoonlike diens van Gasvrou baie goed. Geriewe baie lekker met veilige speelplek vir kinders. Skoonmaakdiens baie goed.

Lucretia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia S
Gesin met klein kinders

Peaceful and very tranquil. Very good reception. We enjoyed our stay and definitely return.

Central location especially if you wish to travel the Garden Route.

Charles T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles T
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Amperda is baie goed geleë in die Stormsrivier- en Tsitsikama-areas. Dit is baie maklik om by verskeie besienswaardighede uit te kom.

Ntombesizwe M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombesizwe M
Saam met vriende

What an excellent place to just relax and unwind and great customer service.

The place is nice neat and value for money, Barbara was not there when we arrived, but her assistants checked us in, on her arrival she came to see us. We had a family crises and had to leave a day earlier and she was understanding in that regard too.

Leticia M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leticia M
Gesin met tieners

Baie lekker area om in te bly, goeie gasvryheid.

Baie lekker plekkie om te bly. Rustig en beautiful. Netjies en skoon. Net bietjie koud in die aande. Cabins was baie koud, met geen verwarmers nie. Daar was ekstra komberse, maar dit was nie genoeg nie.

Amanda V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Plek is netjies en skoon, het alles wat mens nodig het. Stil en rustig. Lekker gebly.

Tracey N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N
Gesin met klein kinders

Safe and friendly home away from home.

We loved our stay. Our hosts treated us like family. Even running some butter over when we forgot to bring. We will definitely come again.

Vanita B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vanita B
Gesin met klein kinders

Very friendly host. Accommodation very homely.

Only slept one night, very pleasant stay.

Elizabeth K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K
Saam met vriende

Very nice and peaceful.

Very nice setup with the essentials needed - nice views and peaceful. Enough warm water for 5 people to shower.

Marietta P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta P
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring met baie vriendelike ontvangs.

Kamers was baie netjies en mense baie behulpsaam.

Aletta V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Gesin met tieners

Rustig.

Baie lekker oop ruimte en vriendelike diens.

Nomihla K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomihla K

Ons het 'n lieflike tyd gehad.

Ons het lekker gebly by Amperda Log Cabins. Die gasheer en personeel was ook baie behulpsaam. Hoogs aanbeveel aan familie en vriende.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely stay.

We had a lovely stay at Amperda Log Cabins. The host and staff were also helpful. Will be happy to recommend it to family and friends!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fiona B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Heerlik, rustig en veilig.

Paul W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Paul W
Gesin met tieners

Well situated, spacious house.

Well suited and access to activities in Tsitsikamma. House was spacious but kitchen sink area was a bit small.

Lena A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lena A
Gesin met klein kinders

Friendly staff and nice environment for kids.

Good, clean accommodation with a small swimming pool, perfect for a stop-over.

Marietjie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Gerieflike, netjiese verblyf.

Baie netjiese eenhede met alles wat jy nodig het.

Beaulah D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D
Gesin met tieners

Vriendelike diens, lekker rustige atmosfeer.

Ons was aangenaam verras om te sien hoe pragtig die plekkie is. Baie skoon, netjies en smaakvol. Die vriendelike ontvangs het ons sommer tuis laat voel. Ons het heerlik gebly al was dit net vir een nag se verblyf, sal beslis weer daar oornag of selfs langer bly.

Barry V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Barry V
Gesin met klein kinders

Very small and old cabin.

Friendly people but not word the money.

Amperda Log Cabins's terugvoer

Barry thanks for your review. Just want to bring a few points to your attention, the unit is a new cabin with modern interior. It is a self catering non service unit which means you are responsible for the cleaning while you occupy it. It was very clean when you came in as all my units are. We even went out of our way to accommodate you with your laundry and the use of my own private Wi-Fi at no cost. Thanks again for staying here.

Amperda Log Cabins
Carmen S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met tieners

Tranquil, value for money accommodation.

The accommodation is approximately 5 km off the national road. Situated on a smallholding. The one-bedroom cabin with a bunk bed in the kitchen area, looked exactly like it does in the pictures and had all the accessories needed for a family of four. There was a bar fridge, microwave and a two plate. I particularly loved the joint braai area, and there was also an above ground pool. Plenty of space for kids to play on the grass in front of the cabins. Storms River Village is approximately ten minutes away, where there are a few small shops and eateries. The Tsitsikamma National Park is another 15-20 minute drive away. Barbara was a very sweet host; we appreciated the invitation to sit and chat. Good place for a good night’s rest as it is very quiet.

Casper K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar met alles wat jy benodig vir selfsorg.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die huis is netjies en skoon en bied alles wat jy benodig om vir 'n paar nagte te vertoef. Stormsrivier Village is net 'n entjie daarvan.

Jean-marie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jean-marie B
Saam met vriende

Underwelming.

Won't go back to that lodge.

Nicky L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Gesin met klein kinders

Lekker stil en rustig.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, en ons het lekker gekuier.

Vaughan E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan E
Gesin met tieners

Rustig en salig.

Netjiese ou plaashuis waarin ons geslaap het! Baie rustig en die eienaar is baie vriendelik!

Kerry W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W
Gesin met klein kinders

Lovely, peaceful home base from which to explore the Tsitsikamma region.

What a lovely two night weekend! Our daughters immediately made themselves at home and had fun playing on the grass in front of the cabins. They loved the bunk beds. My husband and I were very comfortable in the adjoining room (we had the family cabin). The cabins have everything you need despite the small space. We felt safe (although as city slickers, we were initially a bit nervous because of the proximity to the road). Our hostess, Barbara, made the girls feel very welcome and free. She was helpful and willing to help with whatever we needed. The cabins offer a sense of privacy. Loved the cosiness of the braai area. The night sky is amazing! It made the perfect ‘home base’ from which we could easily explore the region. Will definitely be back for another visit.

Harodene L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harodene L
Saam met vriende

Awesome.

Ek en my vriende het 'n wegbreek nodig gehad en ons tyd wat ons daar spandeer het was net wat ons nodig gehad het. Die verblyf was skoon, netjies en veilig. Barbra is die coolste gasheer en baie behulpsaam. Sal die akkommodasie weer en weer gebruik.

Annalisa C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Baie mooi, rustig en oop.

Maartje V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maartje V
Gesin met klein kinders

Good cabins with a great view.

Good cabins. Small bathroom, everything you want in the kitchen and braai. Double bedroom, bunk bed in the kitchen in which our kids slept was fine. Good value for money.

Angelique B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene, tranquil and absolute peace.

Beautiful and in the middle of the mountains.

Isak M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak M
Gesin met tieners

Comfortable, clean and affordable accommodation for a group of 5 people.

Thoroughly enjoyed our stay. Very knowledgeable and helpful hostess which made the planning of our activities for the 3 day stay hassle free. Will definitely recommend Amperda Log Cabins as it easy to access all that the Storms River area have to offer. Directions to the venue especially from the N2 are much needed.

Eleanore D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore D
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die uitsig van ons cabin was pragtig, die cabin self was mooi en gerieflik.

Kulsum F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kulsum F
Gesin met klein kinders

Relaxing atmosphere!

Beautiful, clean and quiet little cabin. situated close to activities in the area.

Karen N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Gesin met klein kinders

Rustig!

Ons het heerlik gebly en Barbara het nie 'n oomblik geskroom om te help toe ons hulp nodig gehad het nie. Van die mees vriendelikste en gasvryste mense wat ons nog ontmoet het.

Tish F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tish F
Gesin met klein kinders

Wonderful outdoors environment with the cutest cabins.

I really enjoyed the outdoor environment that the log cabins with the mountain views and farms gave. Perfect for family of four and close to all activities.

Arnold M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold M
Gesin met tieners

Baie skoon omgewing met vriendelike en behulpsame mense.

Baie goeie instelling. Rustige omgewing.

Anel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en rustig.

Blyplek het alles wat nodig is en baie vriendelike, hulpvaardige mense. Ons het lekker gebly in die rustige omgewing.

Shaheen H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheen H

Best location.

Very friendly owners and great hospitality located on a private farm in the middle of nowhere, best mountain views and a great place to unplug from the world. A must stay in you on the garden route.

Melonie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Melonie G
Gesin met tieners

Dit was so klein en nie wat die prent gewys het toe ek geboek het nie.

Ek was onder die indruk dit was 'n aparte kamer vir my en ons seuns, vir ek en my man en twee seuns was dit 'n dubbel bunk wat baie ongemaklik was, ek sal dit nooit aanbeveel vir enige iemand anders nie. Ons het niks slaap gekry nie en moes ons planne vir die volgende dag cancel, want ons was almal te moeg.

Jakobus C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jakobus C
Saam met vriende

Heerlik gebly in netjiese akkommodasie.

Kan verblyf aanbeveel. Naby aan N1 en net 'n paar kilometer van verskeie bestemmings in Tsitsikamma-omgewing.

Erna L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Plek geleë by al di besienswaardighede. Waarde vir geld.

Ricky K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon met nodige geriewe.

Skoon netjies, goeie ontvangs, met voldoende braaigeriewe. Ek sal aanbeveel dat mense die plek gebruik - naby Stormsrivier en ander plekke om te besigtig.

Janice S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S
Gesin met tieners

Enjoyable family break.

Lovely clean spacious 3 bedroom 2 bathroom farmhouse with an outside area to braai. There is an occupant in the granny flat attached to the house. The noisy hadeda birds got us up at 6 am on two mornings unfortunately. WiFi access would have been a bonus. Road access from Cape Town is via a Tollgate. We however enjoyed our stay as it was reasonably priced, comfortable and in a beautiful area.

Benita M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

As jy niks wil doen nie, is Amperda die bestemming vir jou! Omdat die ligging reg is, kon ons die omgewing behoorlik verken - Stormsrivier Village met al sy hordes aktiwiteite, Stormsriviermond (veral as jy oor 'n Wild Card beskik) asook die staproetes by die groot boom. Saans het ons 'n heerlike vuurtjie gemaak en onsself geniet - weg van alle gedruis en geraas. Barbara en haar span sal ons verseker weer sien!

Johan R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie behulpsaam.

Die eienaar is baie behulpsaam.

Gary B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was OK.

Dankie.

Anita F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende plek en baie duur!

Ek het glad nie gehou van die plek nie. Ons is ontvang deur die tuinier wat ook net daar aangedring het dat ons die balans in kontant aan hom moet gee. Twee dae later het hy weer gekom en gesê ons moet (weer) betaal. Barbara van den Berg het ons nooit ontvang nie, maar sy was wel by die ander mense. Sy het nie eers die moeite gedoen om my te bel oor die geld nie. Dit lyk nie asof hulle 'n kaartmasjien het nie. Die plek word nie goed in stand gehou nie. Die voordeur sukkel om oop te maak en die deur in die slaapkamer se sleutel is gebreek so mens moet die deur oop stamp. Die dek het 'n gat in. Dit was 'n nare ervaring en ons het 2 nagte gebly. Ek is nog nooit so sleg ontvang by 'n plek nie.

Amperda Log Cabins's terugvoer

Goeie dag,

Die gas wasvoor dat hul gearriveer het ingelig dat daar nie kaart fasiliteite is en dat sy asb die uitstaande balans in kontant moet vereffen. Ek het hul ook ingelig dat ek nie op die perseel bly maar 30km van perseel aangesien my huis ook uit verhuur is vir die seisoen. Die “tuinier” waarvan die gas praat was my bestuurder. En ek weet nie of dit is dat hy swart is wat sy maar aangeneem het hy die tuinier is.

Hy moes wel weer vra vir geld aangesien Mev Fernandes nog nie haar rekening vereffen het. Tot dusver is die bedrag van R2700 steeds uitstaande en het hul die perseel verlaat sonder om dit te vereffen. Al het hul net 2 dae toe gebly.

Wat die instandhouding betref oordryf die gas aangesien dit altyd skoon en netjies gehou word. Dit is net toevallig dat daar gat in dek was aangesien die hout deur hul stukkend getrap was maar dadelik reggemaak was. Die voordeur het nuwe slot ingekry en dit was nie onder ons aandag gebring dat enige deure sukkel om oop te maak.

Soos jul weet is dit die instansie se volle reg om aan te dring vir betaling van uitstaande bedrag op die inboek van gaste. Dis juis om sulke situasies te vermy waar gaste besluit om te loop sonder om te betaal.

Barbara van den Berg

Amperda Log Cabins
Manoj M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manoj M
Gesin met klein kinders

Awesome experience!

A must to experience the nature and relax.

Esmeralde H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralde H
Saam met vriende

Verken Tsitsikamma.

Lekker gebly baie knus. Dis net te klein vir 4 volwassenes vir 3 nagte. Die kombuis toerusting kan verbeter.

Gerard F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

In vergelyking met ander verblyf, was Amperda nie waarde vir geld nie.

Dit was wel 'n uitkoms toe ons verblyf nodig gehad het. Net een handdoek beskikbaar. Beddens kliphard. Ligging goed. Goed ontvang. Kombuis en werkplek ontoereikend.

Elphia V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elphia V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Rustige plaas-atmosfeer, met pragtige uitsig en omgewing. Naby al die aktiwiteite. Die gasheer en gasvrou is werklik aangenaam en baie gasvry.

Naasirah O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naasirah O
Gesin met tieners

Absolutely awesome experience

Amazing, friendly & hospitable hosts (Connie & Barbara). Beautiful, clean and modern cabins. Excellent service by our hosts ensures we would definitely visit again.

Rob H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rob H
Gesin met tieners

Ons het hier oorgebly om die area beter te leer ken.

Die ligging is direk teen 'n teerpad. Dit kon soveel beter gewees het 100 m verder in die bome. Daar is ook baie vlieë a.g.v. die beeste op die plaas. Die eienaar is baie gewillig om te help.

Petro B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met vriende

Ons was net vir 1 nag in daardie omgewing en het niks fancy nodig gehad nie.

Hierdie pophuisie was perfek, behalwe vir die feit dat ons 4 volwassenes was wat die toiletgeriewe bietjie moeilik gemaak het terwyl die 2 wat in die stapelbeddens geslaap het, nie wakker was nie. Maar dit was die enigste ongerief betrokke daar.

Antoinette B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend in vergelyking met ander akkommodasie vir dieselfde prys.

Die omgewing is mooi, maar die huisie is baie basies en het 'n mufreuk gehad.

Iska W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iska W
Gesin met tieners

Great and helpful owners - house was fully equipped and clean

Loved our stay, it felt like a home away from home, just more peaceful and quiet. Like my 13 year old son said " this is the life". It's close to all attractions. Thanx Barbara for an awesome weekend!

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMTczMGMwLTU4Y2QtNDczMi1hM2ZjLWZjYjBjYzNmMjVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 R102 Blouliliesbush 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.992619042835 24.072053432465
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za