LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amru Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Amru Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Amru Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Beyers S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers S
Enkelreisiger

Ek het verblyf vir twee aande naby Klaradyn Aftreeoord benodig.

Baie vriendelike gasvrou en familie. hulle het my verwag en alles was in orde. Daar is nie veilige parkeerplek beskikbaar nie. As ek dit geweet het, sou ek nie daar bespreek het nie. Veilige parkeerplek is vir my ononderhandelbaar.

Amru Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Sedert die die B&B se bestaan het ek nog nooit 'n insident ter plaatse gehad nie. Ek is toegerus met die nodige veiligheidsmaatreëls CCTV en armed response wie nie meer as 'n 100 meter 'n permanente teenwoordigheid handhaaf nie. Die parkering is voor die woning, in die erf en nie in die straat nie.

Amru Guesthouse
Nicky J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende vriendelike diens.

Gasvrou baie vriendelik. Het baie ekstra moeite gedoen om die verblyf beter te maak. Die woonstel is uiters skoon en gerieflik.

Amru Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Nicky

Baie dankie en dit was n groot plesier. Lekker bly en hoop om julle gou weer te sien.

Groete, Ruth.

Amru Guesthouse
Phil T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phil T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons

Die plekkie was netjies en smaakvol gemeubileer. Ek was verras oor hoe rustig dit daar was. Baie netjies. Ruth was 'n baie goeie gasvrou, baie vriendelik en professioneel. Heerlike ontbyt gehad. Baie dankie.

Amru Guesthouse's terugvoer

Dis was n groot plesier Phil, ek is baie bly julle het die plek geniet. Kom gou weer!
Groete Ruth

Amru Guesthouse
Hendrien N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

We were received in a friendly manner and treated like family. They went out of their way with breakfast and we've enjoyed the eats all the way home. Will recommend definitely.

Amru Guesthouse's terugvoer

Good day Hendrien,
I am so happy that you and hubby enjoy your stay at Amru B&B, you are always welcome.
Thank you for the kind message

regards

Ruth.

Amru Guesthouse
Nicky J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese en gemaklike verblyf. Ruth is 'n vriendelike en professionele gasvrou.

Vriendelike ontvangs met baie netjiese en gemaklike verblyf. Smaaklike ontbyt. Ons kan Amru gastehuis aanbeveel.

Amru Guesthouse's terugvoer

Nicky Joubert
Dit was alles 'n groot plesier,altyd welkom!

Dankie vir vriendelike terugvoer.

groete

Ruth

Amru Guesthouse
Hannes D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles soos geadverteer is daar.

Ons is baie gasvry en professioneel ontvang. Ek sal die plek definitief aanbeveel vir 'n goeie nagrus.

Amru Guesthouse's terugvoer

Middag Hannes
Baie dankie vir positiewe terugvoer, ek waardeer dit.
Groete
Ruth

Amru Guesthouse
Jacques J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, gerieflike en netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs en diens.

Amru gastehuis bied baie gerieflike en netjiese verblyf. Gerieflike ligging naby hoofroetes. Heerlike ontbyt. Baie vriendelike gasvrou.

Amru Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Jacques, ek waardeer dit baie. Jy is altyd welkom.
Groete
Ruth

Amru Guesthouse
Florence P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence P
Enkelreisiger

Baie netjiese, stylvolle eenheid met professionele diens!

Heerlike ontbyt en aandetes. Baie dankie dat u my laat welkom voel het.

Amru Guesthouse's terugvoer

Hi Florence,

Dis was 'n groot plesier,dankie vir vriendelikheid, hoop ek sien jou gou weer.

groete

Ruth

Amru Guesthouse
Fanie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Enkelreisiger

Netjies en stylvolle kamer, vriendelike en professionele diens.

Baie netjiese en stylvolle kamer. Ruth se vriendelike diens was puik. Ek kan Amru Guesthouse ten sterkste aanbeveel vir enige besoeker aan die Brackenfell area.

Amru Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Fanie,

Dit was n groot plesier,ek is baie bly jy het jou 2 Nagte geniet. Altyd welkom en baie dankie vir review.

Groete,
Ruth

Amru Guesthouse
Jacqueline B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Besigheidsreis

Home away from home.

A very cosy set up with your own private garden close to shops and restaurants. Ruth is very accommodating and a lovely person in general. Will definitely book my stay next time I have to travel for business. Thanks again for your hospitality!

Amru Guesthouse's terugvoer

Good day Jacqueline,
It was a pleasure, very happy you enjoyed your stay, much appreciated for good review.hope to see you soon.
Regards,
Ruth

Amru Guesthouse
Yolandi F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Skoon. Rustige atmosfeer. Ontbyt was heerlik.

Amru Guesthouse's terugvoer

Goeiemôre Yolandi,
Dit was 'n plesier en met groot liefde gedoen. Baie bly julle het jul tydjie geniet. Altyd welkom!
Mooi daggie,
Ruth

Amru Guesthouse
Nico E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Enkelreisiger

Baie vriendelike verwelkoming, baie netjies en fantastiese ontbyt.

Amru Guesthouse kan aanbeveel word vir enigiemand wat op soek is na 'n plek om in Brackenfell te bly. Ruth is 'n uitsonderlike gasheer, die kamer is netjies en ruim genoeg. Ontbyt is baie goed voorberei en aangebied.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly reception, very neat and awesome breakfast.

Amru Guesthouse can be recommended for anyone looking for a place to stay in Brackenfell. Ruth is an exceptional host, room is very neat and spacious enough. Breakfast is very well prepared and presented.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amru Guesthouse's terugvoer

Good day Nico,

Thank you for review much appreciated, it was indeed a pleasure.

Regards,
Ruth

Amru Guesthouse
Eijsbouts H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eijsbouts H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 21 nagte in Suid Afrika Verbly op 10 adresse. Dit het die beste adres gewees. Baie danki.

Ons is Nederlandse toeriste. Ons is 21 dae in Suid Africa gewees. In Kaapstad het ons Peter en Ruth ontmoet. Hulle gasthuis was die beste die ons in Suid Africa het aangetref. Iedere dag die kamer was gekuis en daarom baie skoon. Hulle ontvang was geweldig. Ons het baie goei adviese gekry. Ruth maak iedere dag een ontbyt. Ons het in Suis Africa Baie ontbyte gehe, maar die ontbyt van Ruth het die beste gewees. Daar is 10 plekke waar ons het oornag in Suid Africa. Baie adresse is goed, maar Amru Guesthouse het die beste gewees.

Amru Guesthouse's terugvoer

Dear Harry and Ina,

We are glad that we could make your stay pleasant and memorable. We always try to maintain good service and are quality driven. We know that you come from far and we endeavour to give you the experience from where you feel comfortable like you would feel at home.

Kind regards

Ruth

Amru Guesthouse
Helen M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Besigheidsreis

'n Absolute wonderlike ervaring!

Gasvryheid was baie lekker, veilig en 'n vriendelike omgewing. Ek het 'n rustige nag se gerus gekry, was absoluut wonderlik, baie dankie, Ruth is so 'n goedhartige mens!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An absolute beautiful experience!

Hospitality was very nice, safe and friendly environment. I had an absolute peaceful night's rest, was totally awesome, thank you kindly, Ruth is such warmhearted person!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amru Guesthouse's terugvoer

Good day Helen,
It was an absolute pleasure, very happy you enjoyed your stay.
Much appreciated.
Regards
Ruth

Amru Guesthouse
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9247544284adb9559521d19750712f72c86fd14f0c8f8e31e04d4e0e82a945e1c56aa5f600047af7d645162a5685b81aaa24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 61 Jacaranda Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.885446966769 18.696403268717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!