Amru Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers in Proteahoogte in Brackenfell. Die kamers het elk hul eie ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis.
Albei gastekamers bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het 'n mikrogolfoond en 'n yskassie en daar is lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel. Gaste het toegang tot 'n privaat omheinde agterplaas en parkeerplek. 'n Kontinentale onbyt word op Saterdae en Sondae bedien.
Die eiendom is gerieflik geleë 900 m vanaf Boulevard Square-winkelsentrum, 2 km vanaf Brackenfell-winkelsentrum, 6 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 8 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km weg en 'n pendeldiens is beskikbaar. Daar is ander besienswaardighede en geriewe soos Kuilsrivier Gholfklub en die Bottelary-wynroete met plase soos Hazendal Wynlandgoed, Mooiplaas Wynlandgoed, Bellevue Wynlandgoed, Devonvale Gholf- en Wynlandgoed en Kunjani Wines.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Amru Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Protea Hoogte Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom