LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amru Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Amru Guesthouse

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Apr 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis.

Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n mikrogolfoond en 'n yskassie en daar is lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel. Gaste het toegang tot 'n privaat omheinde agterplaas met braaigeriewe en parkeerplek. Ontbyt is ook ingesluit. Droë ontbyt op Sondae. Rook is verbode in die kamer.

Die eiendom is gerieflik geleë 900 m vanaf Boulevard Square-winkelsentrum, 2 km vanaf Brackenfell-winkelsentrum, 6 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 8 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km weg en 'n pendeldiens is beskikbaar. Daar is ander besienswaardighede en geriewe soos Kuilsrivier Gholfklub en die Bottelary-wynroete met plase soos Hazendal Wynlandgoed, Mooiplaas Wynlandgoed, Bellevue Wynlandgoed, Devonvale Gholf- en Wynlandgoed en Kunjani Wines.

Slaapplek

’n Bespreking by Amru Guesthouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Amru Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amru Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 61, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9247544284adb9559521d19750712f72c86fd14f0c8f8e31e04d4e0e82a945e1c56aa5f600047af7d645162a5685b81aaa24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 61 Jacaranda Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.885446966769 18.696403268717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!