Marnitz Akkommodasie by An Old School Stay | LekkeSlaap
+16

An Old School Stay

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Plaas Zandkraal, Groblersbrug, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

An Old School Stay is op Plaas Zandkraal geleë en is slegs 40 km vanaf Groblersbrug in 'n vreedsame omgewing. Dit bied ideale oornagverblyf voor jy die grens na Botswana oorsteek. Dié plaas bied verblyf naby die gewilde Bordeaux Trou-venue.

Die verblyf is in 'n ou plaasskool wat opgeknap en in 4 rustieke eenhede omskep is. Elke eenheid het 'n slaapkamer, kombuisie en 'n en suite-badkamer, en elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Gaste het toegang tot braaigeriewe onder groot kremetartbome.

An Old School Stay is prentjiemooi en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir An Old School Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Plaas Zandkraal, Groblersbrug, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Gaste dink An Old School Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Marnitz Limpopo
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Plaas Zandkraal, Groblersbrug, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD6TV4UwH0HbSnDMHa5xNF6zbKDYHPsdkMDCuis0CJvE6CWdz6K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm Zandkraal Groblersbrug 0620 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 14:00 -23.189338900583 28.136321604252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za