LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by An Old School Stay | LekkeSlaap
+16

An Old School Stay

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir An Old School Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Inge B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great quick stay.

We had a wedding at Bordeaux Game Farm and Old School Stay was conveniently close to it. The room was clean and just what we needed for our 1 night stay. The air-conditioner in the room was amazing!

Donovan C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Saam met vriende

Op aankoms lyk dit regtig soos 'n "Old School Stay", maar die kamers is besonders netjies en die eienaars ongelooflik vriendelik.

Ons het 'n troue in die omgewing gehad en dus was daar vriende wat in verskeie plekkies naby gebly het. Ons was die enigste groep wat nie ingedoen gevoel het oor die verblyf nie. Die kamers is besonders netjies binne wat altyd die hoof prioriteit sal bly. Die eienaars is ook besonders vriendelik en behulpsaam - gee hul gerus 'n luitjie voor die tyd om te hoor wat mens moet saam vat en wat mens kan los.

An Old School Stay's terugvoer

Baie dankie Donovan.

An Old School Stay
Rendert D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rendert D
Saam met vriende

Lekker rustig, 'n lekker bed, baie gasvry ontvang.

'n Lig in die kombuis sal baie help, maar andersins baie gasvry ontvang, veilig en baie lekker geslaap.

An Old School Stay's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Rendert. Jammer oor die lig. Die skakelaar vir die kombuislig is bietjie weggesteek. Jammer ons het julle nie gewys waar dit sit nie. Hoop nie dit was te ongerieflik nie. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Almarie

An Old School Stay
Donna S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S

Owners went out their way to accommodate our requirements.

The decor in each room is very interesting and inspiring, it was all the small things that added to the experience. Allows a person to relax and unwind. There is very little to no cell reception but there is a signal booster on site.

An Old School Stay's terugvoer

Dankie Donna, ons waardeer die terugvoer.

An Old School Stay
Jan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, gasvryheid en rustigheid.

Eenhede is smaakvol opgemaak sonder om die plaas gevoel te verloor. Almarie het 'n feesmaal ontbyt gemaak en ons regtig tuis laat voel.

An Old School Stay's terugvoer

Baie dankie Jan. Kom gerus weer.

An Old School Stay
Wimpie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie B

Rustige, gemoedelike ontspanning.

Werklik 'n heerlike, rustige plek. Ontbyt baie spesiaal onder die bome! Sal vir seker weer daar kuier!

An Old School Stay's terugvoer

Dankie Wimpie. Kom aseblief weer.

An Old School Stay
Francisco D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco D
Saam met vriende

Clean, tidy, well equipped.

Perfect for a weekend stay. We attended a wedding nearby. An Old School Stay is clean, tidy and well equipped. The owners met us at the accommodation and even started a fire for us. Wood was provided and was sufficient for the weekend (thank you).

An Old School Stay's terugvoer

Thank you, Francisco.

An Old School Stay
Hanno V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hearted farm stay

Was a truly pleasurable stay! The rooms were spotless and has a truly rustic farm feel to it. Would gladly recommend it to anyone.

An Old School Stay's terugvoer

Dankie Hanno. Bly julle het lekker gebly.

An Old School Stay
Jan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die kamer was goed toegerus, skoon en netjies en ons is hartlik verwelkom deur Roelof en Almarie. Die kuierplek met sy lekker vuur was 'n welkome afsluiting vir ons reis na Botswana. 'n Uitstekende oornag verblyfplek op pad na (of terug van) Botswana, sal beslis weer daarvan gebruik maak!

An Old School Stay's terugvoer

Baie dankie Jan.

An Old School Stay
Natasha F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Enkelreisiger

'n Stukkie van my hart het daar agter gebly.

Die klein goedjies in die lewe wat dit so spesiaal maak ... vars beskuit ... kamers wat lekker ruik ... gehekelde kombers ... so lekker gebly! Omtrent 'n bederf! Sien julle gou weer!

An Old School Stay's terugvoer

Dankie Natasha. Jys altyd welkom.

An Old School Stay
Melandi P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandi P
Saam met vriende

Sal definitief aanbeveel vir ander vir 'n lekker wegbreek!

Ons was baie vriendelikheid ontvang, en die hele opset is baie gesellig! Die ontbyt was ongelooflik lekker! Braai fasiliteite en kuier area is baie gerieflik. Kamers skoon en mooi. Ons sal definitief weer terug gaan.

An Old School Stay's terugvoer

Dankie Melandi.

An Old School Stay
Johan B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en plaasatmosfeer.

Bosveld-atmosfeer en baie netjies.

An Old School Stay's terugvoer

Dankie Johan.

An Old School Stay
Peet V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met vriende

Het lekker om die vuur gesit en kuier.

Die kamp voorsien alles wat 'n mens nodig het. Ons was net daar om te oornag op pad Botswana toe.

Wihan L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Ons het troue bygewoon, maar ook baie gerieflik geleë vir toegang na Botswana. Ons is baie vriendelik ontvang, kamers het alles wat benodig word. Daar is ook ekstra kombuis wat gebruik kan word. Baie netjies en skoon, sal beslis aanbeveel.

Jacobus W G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W G
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit is fantasties en julle diens is hoogs bevredigend. Kan julle asb. so gou as moontlik uitbrei in Namibië en Botswana?

An Old School Stay's terugvoer

Baie dankie Koos. Ek hoop julle fliek-skiet was suksesvol.
Groete

An Old School Stay
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Plaas Zandkraal, Groblersbrug, Marnitz, 0620, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD6TV4UwH0HbSnDMHa5xNF6zbKDYHPsdkMDCuis0CJvE6CWdz6K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm Zandkraal Groblersbrug 0620 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 14:00 -23.189338900583 28.136321604252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!