Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anahata

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word slegs op die balkon toegelaat.
Slegs organiese liggaam en -skoonmaakprodukte word toegelaat.
Die eienaar sal organiese skoonmaakprodukte, seep en sjampoe voorsien
Om waterbeperkings en tekorte te bekamp, gebruik die eienaar die gryswater van die huis om die tuin te besproei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anahata, Viooltjie St, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA107fedb19cd424e6f361363c0b17968e6aa9ac0b8034356d8fe5ec04fb33872c3af818577a2b36aa41cd2557c6a6bb3207b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense Anahata, Viooltjie St Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002253469424 22.659985386296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem