Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor hul arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en indien aangevra. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor hul arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar. Hierdie kamer het 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor hul arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie solderkamer is ruim, het 4 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n sitarea en 'n eetarea waar gaste saam kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor hul arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea, lugversorging, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar. Daar is ook 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor hul arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 River Street, Mariental, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang