Ana's Place Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ana's Place Apartments bied selfsorgverblyf in suites en kyk uit oor Mosselbaai se hawe. Die instansie is ideaal geleë en is stapafstand vanaf die winkels, restaurante en ander besienswaardighede af.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde woonstelle. Die suites het slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk en beskik oor 1 of 2 slaapkamers. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuisie met basiese toebehore, asook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, en 'n balkon met lieflike uitsigte van die omgewing.

Die perseel het ook gratis WiFi, en parkeerplek op die perseel. Ana's Place Apartments is 5 minute se ry van Santosstrand, die gholfbaan en ander besienswaardighede in die omgewing af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ana's Place Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false