Anathi Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anathi Hotel is in Kokstad en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Daar is gratis WiFi en lieflike tuine waar gaste kan ontspan.

Die hotel bied gerieflike verblyf aan in 15 smaakvol versierde gastesuites met 'n moderne én klassieke styl. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n tuinuitsig, kombuisie, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kluis vir waardevolle items, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek naby die kamers.

Die hotel het 24 uur-ontvangs, braaigeriewe en 'n kragopwekker. Daar is mense by ontvangs van 06:00 tot 21:00, maar gaste kan reël om later in te klok.

Mount Currie Natuurreservaat is 7,6 km weg en is bekend vir sy voetslaanroetes. Gaste kan ook die Suidelike Drakensberge, wat 'n halfuur vanaf Kokstad is, besoek.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anathi Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false