+21

Anatot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Hof Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anatot bied bekoorlike selfsorgverblyf in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Klein Karoo-streek. Dié kothuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Gaste kan ook 'n piekniek geniet by die piekniektafel langs die swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
N. P
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. The friendliest hosts ever, both Shirley and Whitney. It's a 10/10 for us, we've been to a few places but Anatot is at the top o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Rodney C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek weg van ons huis. Dit was 'n wonderlike naweek. Met 'n swembad wat gehelp het met die hitte. Handdoeke en klere het buite op die stoel...
Sien meer
Nov 2025
Cheryll G
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the outdoor area. Spectacular view and sunsets. Heerlike stil omgewing.
Okt 2025
Sonja S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, baie vriendelik en netjies. Verblyf was baie lekker gewees, skoon, netjies en die ligging was fantasties gewees. Die gasvrou is baie vrien...
Sien meer
Feb 2024
Dirk D
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik, skoon en uiters netjies. Die gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is uitsonderlik netjies en skoon. Baie gerieflik. D...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1A Hof Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anatot het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Hof Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc284320b6da0e01f8953fc28e7aaeaf407b1a2b580ff86045cb6819e7d66f74e43354b827e3c99be1bbd3fb0fdedc9eef072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 1A Hof Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.602755001727 22.210704937404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang