LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anchorage Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+13

Anchorage Bed and Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Anchorage Bed and Breakfast
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Philip D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Enkelreisiger

Stil, rustig, skoon en netjies.

Anchorage B&B is net die plek vir die besoeker wat stilte en rustigheid nodig het. Baie skoon, netjies en gemaklik. Stil strand binne loopafstand. Die eienaar was baie gasvry.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Philip,

Thank you for your lovely review and hope to see you soon. Stay safe

Regards,
Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Corne G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G
Enkelreisiger

Fantastiese ervaring.

Die kamer was groot en gerieflik, en die ontbyt was baie smaaklik. Dankie vir ’n fantastiese verblyf.

Gene K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

As jy stilte en rus vir jou siel soek, is hierdie die bestemming. Lekker in die oggende al langs die see afgestap en vanaf ons kamer oor die see uitgekyk en met die klank van die branders gaan slaap. Dis 'n ongerepte omgewing. As jy die Suidkus wil verken lê al die ander strande binne maklike bereik. Brenda, die eienaar, het uit haar pad gegaan om ons en haar ander gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Petro D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal Anchorage vir enige iemand aanbeveel, baie gasvry en baie skoon!

Amnda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amnda D

Te veel smal trappe en gasvrou nie baie tegemoetkomend nie, veral Saterdaemiddae.

Bespreking totale flop a.g.v. gasvrou se deurmekaar admin.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Amanda,

I am so sorry that you were disappointed with your stay at Anchorage B&B.

Regards,
Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Mirinda B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, pragtige uitsig!

Lekker aand gehad, mooi uitsig, dolfyne en walvisse gesien.

Jim H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity.

Lovely place to relax, peaceful and quite. Fantastic views of the sea. Clean and comfortable. Very warm reception and attention to your stay. Highly recommended for a few relaxing days. Easy reach of the South Coast towns but away from the hustle and bustle. Breakfast in the morning to set you up well into the day. Very enjoyable stay!

Sheila V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila V
Enkelreisiger

Wonderful location, view and hospitality.

I would highly recommend Anchorage Bed and Breakfast.

Bobbie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Bobbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie. Skoon en netjies.

Lekker stil. Die tuin het beslis aandag nodig, veral agter by die braai.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Bobbie,
Thanks for your lovely review and hope you will return
Regards.
Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Klaas K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Klaas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is home away from home - clean and quiet.

Good clean place, far away from shops and malls but it is peacefully quiet, away from the busy city life. The sea view is a bonus.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi thank you for your review, and thank you for telling me about refreshments etc on-site, and things to do. It is a little difficult to stock fridges as guests drink so many different drinks, that is why I normally state in my quote that the rooms have their own fridges, which can be used for your use. I also mention that the braai, bar and pool area is for your leisure.

I also have in the dining area the What, Where and When which shows all that can be done on the South Coast, I apologize for not giving you a copy

Anyhow I hope you enjoyed it and if ever you decide to come back, which I hope you will, please give me a list and I will fill your fridges up, and thank you once again for your advice

Regards,
Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Adriaan V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees en ontspannend. Het dit baie geniet.

Het baie lekker gebly. Verblyf is netjies, die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Kan moontlik kyk na bietjie meer aktiwiteite om aan te bied by die blyplek en moontlik meer toegerus wees aangaande verversings en wegneemetes op die perseel.

Maritha B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see uitsig en baie rustig.

Anchorage B&B is 'n skoon en netjies gastehuis met 'n fantastiese see-uitsig. Net die regte plek om na toe te gaan as jy rus en vrede verlang. Dankie Brenda vir al jou vriendelikheid.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Maritha,
Thank you very much for your review and hope to see you soon.

Anchorage Bed and Breakfast
Buddy P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buddy P
Gesin met tieners

Die gastehuis en plek self was heerlik en verrassend.

Die Anchorage B&B was presies net soos dit geadverteer word en nog lekkerder. Brenda is 'n fantastiese gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Die pryse was baie billik en die woonplek baie netjies en gerieflik. Brenda 'bond' so lekker met haar gaste en laat almal gemaklik voel. Ons het heerlik gekuier in Elysium. Dankie aan Brenda wat ons so mooi versorg het en dankie aan LekkeSlaap.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi thank you very much

Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Carol V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay!

We thoroughly enjoyed our stay.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Carol

Thanks for your review and hope to see you again

Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Pat M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pat M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Position excellent

Position excellent, cleanliness however needs attention.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Pat

Thanks for your review, little taken back with the cleanliness, please give me more info, to enable me to improve thank you

Brenda
brendahopper@telkomsa.net

Anchorage Bed and Breakfast
Geoff B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views

Clean and friendly B&B.

William L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie stil en aangename omgewing.

Brenda is 'n baie goeie gasvrou wat ons sommer dadelik laat welkom voel het. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Bespreek binnekort weer vir verblyf.

Faith K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Helpful & friendly hosts,

The friendly hosts run an excellent establishment; we enjoyed our stay very much.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

HI Faith,

Thank you for your review and hope to see you again

Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Jeanette L - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tasteful and great views

Anchorage was tastefully furnished with a lovely view of the sea and good service.

Anchorage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Jeanette,

Thanks for your review and hope to see again

Brenda

Anchorage Bed and Breakfast
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 53, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmYWQ3NjkwLTg2ZGItNDBkNi05YjM3LWU4OTk0MzMxNzQzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 53 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.475463 30.639587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!