Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Rest

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Anchor's Rest
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gawie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Enkelreisiger

'n Wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel aan.

'n Wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel aan toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin C
Saam met vriende

Enjoyable.

Very pleasant stay. The rooms were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brand C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brand C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige privaat eenheid.

Hierdie is ons 2de besoek aan Anchor's Rest en ons sal beslis weer terugkom. Die eenhede is goed toegerus met Nespresso-koffiemasjiene, gas, sowel as induksie-stowe. Daar is ook voorsiening gemaak vir beurtkrag wat 'n groot pluspunt is. Die bed en beddegoed is goeie kwaliteit en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het onlangs die voorreg gehad om by Anchor's Rest te bly, en ek moet sê dit het al my verwagtinge oortref. Ons het baie heerlik gebly en die atmosfeer was ontspanne.

Hartlike gasvryheid. Die skoonheid van die gastehuis was onberispelik. Deurdagte geriewe. Die dekor van die kamer was smaakvol en het 'n gesellige atmosfeer geskep, perfek vir ontspanning na 'n dag van verkenning. Skilderagtige omgewing en toeganglik na die see en berg - voetstappaadjies van die mooie Hermanus. Die ligging van die gastehuis was ideaal. Dit was gerieflik naby landmerke, besienswaardighede of gewilde areas wat maklike verkenning van die omgewing moontlik gemaak het. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan vir enige individu wat 'n toevlug soek wat luuksheid, gemak, en hartlike gasvryheid kombineer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V

The venue, location and hosts were excellent.

We stayed for my birthday weekend and had a really great time. The units were clean and fitted with modern appliances. We had everything we needed. Karien and Sean were excellent hosts. friendly and very helpful and made us feel special. Communication was quick and effective. One of the best stays I've had in years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moenierah S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moenierah S
Gesin met klein kinders

Amazing.

It was pleasant, quiet and close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith T
Saam met vriende

Nice stay.

Great location and the apartment is very neat. Was just disappointed that the swimming pool was not cleaned as we wanted to swim the afternoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmut K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place and has all as is advertised.

The bedroom window handles are very loose, and difficult to close the windows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor's Rest se terugvoer

Thank you for visiting Hermanus and your kind review. We will fix the window handles. All the best.

Anchor's Rest
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik en goed toegerus.

Pragtige en skoon eenheid met privaatheid van ander gaste. Rustige atmosfeer. Ryafstand van winkels en strandfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornie V
Gesin met tieners

Diens was bitter baie swak.

Ons het na 14:00 by die huis arriveer, maar niemand was beskikbaar om die hek oop te maak of die foon te antwoord nie. Ek het die webtuiste gekontak wat ook nie die eienaar/bestuurder in die hande kon kry nie. Ons het meer as 20 minute in die straat voor die huis gesit, voordat die hek vir ons oopgemaak is. Niemand het ons kom sien en verduidelik waarom dit gebeur het nie. Ons was vir 5 nagte by Anchor's Rest en daar is geen kontak met ons gemaak nie. Die inligtingsbrosjure sê dat die eenheid daagliks gediens word, maar vir 2 van die 5 dae het niemand opgedaag om die eenheid te diens nie. Ek het probeer navraag doen, maar weereens is die foon nie geantwoord nie en daar is ook nie gereageer op my WhatsApp nie. Die eenheid is goed geleë en was netjies, maar daar was ongelukkig geen diens nie. Niemand was ook beskikbaar om te vra oor aktiwiteite in die omgewing nie, alhoewel die inligtingsbrosjure noem dat ons welkom is om hieroor uit te vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor's Rest se terugvoer

Dear Connie, we are sorry that you experienced bad service from Anchors Rest in December 2021. Please note that the previous owner was selling the property in December 2021. We only took ownership of the property in 2022. We hope that we can welcome you back sometime in the future and ensure your stay to be an enjoyable one. All the best, Karien.

Anchor's Rest
Adele B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK.

OK verblyf. Paar dinge, ligte wat nie werk nie, krag wat trip, en een oggend sonder water.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

It has a calming, peaceful atmosphere. Will definitely recommend. There's always room for improvement. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith T
Saam met vriende

Absolutely lovely stay.

We absolutely enjoyed our stay at Anchor's Rest. The host was very friendly. We spent the entire afternoon chilling at the pool area. The rooms are clean and the building is well secured. Definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor's Rest se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay! And hope you come chill by the pool again soon.

Anchor's Rest
Minette R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette R

Ek en my dogter het een nag in Anchor's Rest oorgeslaap tydens ' n kort wegbreek.

Ek was baie beïndruk met die vriendelike verwelkoming en gasvryheid. Ons eenheid was baie netjies en goed toegerus en heerlik privaat. Baie naby die see en staproete. Het die ontspanne en rustigheid terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patience M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Patience M
Saam met vriende

It was pathetic.

Poor service. I will never recommend not a single person. Leaking toilets and blocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Pebbles was 'n baie lekker plekkie om te bly en baie privaat.

Dit was baie rustig en stil. Veilige parkering en naby aan restaurante. Ek en my sussie sal vir seker weer by Anchor's Rest bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor's Rest se terugvoer

Thank you for taking the time to write your kind rev. We do appreciate feed back and are so pleased you enjoyed yourselves. We look forward to seeing you again sometime. Kind regards, Hilary

Anchor's Rest
Theo & Val D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo & Val D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very pleasant, comfortable bed and well equipped. However apparently the problem with TV programs was temporary.

We received a very friendly welcome, no interaction with other guests. Our room was comfortable and well equipped, safe parking gave us peace of mind. We were able enjoy our day trips and return to a safe environment. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was baie aangenaam, gemaklik en goed toegerus. Die probleem met TV-programme was blykbaar egter tydelik.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs ontvang, geen interaksie met ander gaste nie. Ons kamer was gemaklik en goed toegerus, veilige parkering het ons gemoedsrus gegee. Ons kon ons daguitstappies geniet en terugkeer na 'n veilige omgewing. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candace N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die area was so rustig en die verblyf was baie netjies.

Pragtige area, baie om te doen en nog veilig kan voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor's Rest se terugvoer

Thank you for your review, Candace! We appreciate it and look forward to welcoming you back again!

Anchor's Rest
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b676d4ec433cea35bb0d866b2536f91613068eb50d32bb95ea39a2ee9bfb1d0f0005f79112f32504a0b09d6f0924bc471ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 90 Westcliff Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429263 19.225622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem