LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ancient Days Guest Cottage | LekkeSlaap
+17

Ancient Days Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Ancient Days Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Melanie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemaklik en baie sentraal geleë in Heidelberg.

Ons moes 'n funksie bywoon in Heidelberg en het dus baie laat in die aand teruggekeer. Die 2 kothuise het 'n aparte ingang van die straat af en dit het nie gevoel of ons iemand pla nie. Ek sou net voorstel dat die ingangsdeur toegerus word met 'n veiligheidshek. Die vensters het wel diefwering voor. Ons sal beslis weer by Ancient Days Guest Cottage bespreek.

Louise S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Rustig en netjies.

Was baie rustig. Almal baie hulpvaardig, huis baie netjies en skoon. Vriendelikheid wat min gevind word. Vir seker aanbeveelbaar.

Paul L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Enkelreisiger

Baie gerieflik en mense baie vriendelik en behulpsaam.

'n Baie gerieflike en netjiese gastehuis. Huisie was baie skoon en bed baie gemaklik. Ek het lekker oorgebly. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Elmarie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik, netjies en skoon.

Ons het net een nag oorgebly om 'n funksie by te woon en was heeltemal tevrede met die verblyf.

Riekie O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riekie O
Enkelreisiger

Vriendelike mense en netjiese verblyf.

Dit is baie gerieflike verblyf vir iemand wat binne 'n halfuur van O.R. Tambo wil oornag. Netjiese blyplek en vriendelike gasheer.

Anina S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina S
Saam met vriende

Baie netjiese plekkie, sal dit beslis aanbeveel.

Ancient Days het 'n vintage gevoel. Sal weer daar oorbly.

Simore V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, oulike kothuis.

Vriendelike gasheer, oulike kothuis!

Janet D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet D
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Maats gemaak met die honde. Die eienaar is lieflik.

Johan M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Goed toegeruste eenhede in rustige atmosfeer en baie goeie ligging. Restaurante en sentrums binne bereik. Veilig en maklik bereikbaar. Ideaal vir verblyf in Oos-Rand-area.

Talita S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Dankie aan Dirk en Wena wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Dis 'n pragtige kothuis met alles wat 'n reisiger sou benodig om gemaklik te bly en lekker uit te rus. Dankie ook aan Oubaas, Katinka en Ariel (die werf-woefies) wat ons mooi opgepas het, as julle kleiner was het ek julle ingepak en saam huis toe geneem! Volgende keer kuier ons sommer 'n week.

Magda S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met vriende

Baie rustige verblyf en privaat sonder enige probleme.

Vriendelike diens en 'n baie netjies plekkie met alles wat jy nodig het. Het jou privaatheid kan in en uit beweeg soos jy wil. Ek kan dit rerig aanbeveel dis die geld werd.

Willie C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C
Gesin met klein kinders

Lekker en gerieflik.

Dit was 'n baie netjiese plek en die eienaar is vreeslik gasvry.

Gary W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons was op pad terug Durban toe van 'n begrafnis in Johannesburg so dit was net 'n vinnige uit-en-tuis-uitstappie en ons het net 'n bed vir die nag nodig gehad en het nie lank genoeg om ordentlik na die plek te kyk nie, maar dit aan ons behoeftes voldoen. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable.

We were returning to Durban from a funeral in Johannesburg so ours was a very quick in and out trip and just needed a bed for the night so we didn't stay long enough to be able to give a proper assessment, but all in all it served our needs. Thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michiel Coenraad E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Coenraad E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Die mense is professioneel, vriendelik en opreg, die geriewe werklik puik, en toegang (kom en gaan) soos by eie huis, ons het nooit ontuis of onveilig gevoel nie en sal beslis weer daar tuisgaan.

Barend P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P
Gesin met klein kinders

Fantastiese verlof.

Skoon, netjies en baie mooi dekor. Pragtige kamers. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Delyse K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delyse K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, baie welkom gevoel.

Enigste klein probleempie is die waterpompsisteem wat nie baie egalig loop nie. Maar verder was alles skoon, netjies en baie, baie mooi.

Leande D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leande D
Saam met vriende

English Cottage.

Die huisie is baie oulik en kreatief gemeubileer. Die bed het ongelooflik lekker geslaap. Alles wat mens moontlik kan nodig hê, is in die huisie. Ek het sommer lekker tuis gevoel.

Elsje J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en outentiek.

Aanwysings was duidelik maar was baie donker met aankoms omdat daar nie straatligte was. Kamer was baie netjies en goed toegerus met verwarmers en elektriese komberse. Naby hospitaal so mens hoor ambulanse kom en gaan. Oor algemeen 'n baie outentieke blyplek en sal weer daar oornag.

Tinani V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinani V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, baie oulike gasvrou!

Ons was met ons klein dogtertjie hier en het ons gate uit geniet. Baie baie dankie!

Annette B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like home away from home.

Convenient, private and homely.

Gillian C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie skoon en gerieflik. Wena en die personeel is baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable.

Very clean as well as comfortable. Wena and the staff very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anna V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Die verblyf is goed. Kan dit aanbeveel.

Bees V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bees V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike beddens en ruimte, lieflike en bekostigbare verblyf!

Ons het eennagverblyf gesoek en is gul en hartlik verwelkom deur ons gasheer en vrou asook 4 pragtige honde. Ons het sommer tuis gevoel, heerlik gekuier en ewe lekker geslaap. Soveel ruimte is deesdae 'n luukse. Baie dankie ook aan LekkeSlaap wat die verskuifreëlings wonderlik hanteer het.

Heleen S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S
Enkelreisiger

Fantasties.

Het heerlik gebly. Alles was netjies en in 'n werkende toestand.

Jacobus D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Besigheidsreis

Baie welkom gevoel.

Moeilik om in die donker te vind!

Heidi M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huisie. Skoon en nietjies met lekker kombuisie.

Gawe gasvrou sy het ons kom ontmoet. Naby al die winkels en veilig. Huisie is goed ingerig ons het lekker gebly.

Coenie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is such a cozy little place to spend the night!

We thoroughly enjoyed staying at Ancient Days Guest Cottage. It was easy to find and so cozy and cute. Everyone was very accommodating, Loved the decor and it was really inexpensive. Would definitely come here again and recommend it to anyone.

Sunette M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, rustige wegbreekplek.

Vriendelike personeel. Heel rustig vir enige iemand wat wil wegbreek van die alledaagse lewenstyl. Heidelberg was 'n baie mooi ervaring vir ons.

Elize L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met vriende

Pragtige gastehuis met 'n rustige atmosfeer.

Die kothuis is goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie welkom en tuis gevoel.

Ross S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross S
Besigheidsreis

Comfortable, spacious, friendly and helpful.

Comfortable bed and ample space to work. Owners are very friendly and very helpful. This is a perfect place for one night or a couple of nights to travel for business and perfectly situated very close to N3.

Andre V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie!

Ons het heerlik gekuier. Het soos 'huis' gevoel.

Antoinette V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gerieflik.

'n Baie netjiese gerieflike plekkie. Als wat jy nodig het vir selfsorg was daar. Vriendelike gasvrou en beslis waarde vir geld. Baie goed geleë. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Esme C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal daaroor. Ek hou baie van antieke geboue.

Het uitgesien na die verblyf en is nie teleurgestel nie. Die huis is smaakvol gemeubileer en dit laat my wens ek kon in die era leef waarin die eiendom gebou is. Ons het oorgeslaap vir 'n begrafnis wat ons moes bywoon. Ons het van Botswana af gery en dit was 'n aangename ervaring. Was eintlik dankbaar teenoor die oorledene wat my die geleentheid gegun het om dit te beleef. Pragtige dorp, vriendelike mense, goeie diens en goed toegeruste winkels.

Rona V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V
Besigheidsreis

Gemak en gerief sonder iemand wat heeltyd oor mens se skouer loer.

Sien gerus die sterre.

Richart P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richart P
Saam met vriende

Pragtige en genotvolle huisie.

Pragtige en genotvolle huisie met vriendelike mense.

Eddie B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, vriendelike mense en vriendelike honde.

Baie mooi en stil plek. As jy hou van honde, is die plek vir jou. Ek sal dalk net 'n kluis in die kamers sit.

Fanus K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus K
Besigheidsreis

Gerieflik geleë met ruim vertrekke.

Sien asb. die sterre.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 12, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNDJmNTRmLTJkYjktNDBkYS1hODBiLWZiMDUxOTU4Y2QxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 12 Hospitaal Street Heideleberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.502475900449 28.350621751065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!