Rayton Akkommodasie by Andante Guest House | LekkeSlaap
+33

Andante Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendalstraat 11, Rayton, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Andante Guest House bied 'n stil, ontspanne wegbreek met unieke geriewe en gasvrye diens. Die gastehuis is ver van die stad se gedruis, maar tog naby al die groot toerisme-aantreklikhede.

Andante Guesthouse is net 5 km vanaf Bloemfontein se middestad geleë. Met só n ligging op die heuwel spog die gastehuis met 'n uitsig oor die Lilyvale-vallei na die Botaniese Tuine. Dit is ideaal vir oorsese besoekers, bestuurders en konferensie-afgevaardigdes.

Andante Guesthouse is trots op die standaarde van sy diens, geriewe en kos. As een van die mees gewilde verblyf- en konferensie-geriewe in Bloemfontein, sien Andante uit daarna om gaste by hulle te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 35 resensies vir Andante Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Bloemendalstraat 11, Rayton, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Andante Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendalstraat 11, Rayton, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYTMyOWFiLTdjNjYtNDQxNi05YzljLTE5ZjdjNzJlZWE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 11 Bloemendal Road Rayton 9313 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.071399339407 26.205396652222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za