LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andantelodge | LekkeSlaap
+108

Andantelodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Andantelodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elanza H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stad "getaway" in 'n netjiese, luukse opset.

Andante is 'n goeie bestemming vir 'n wegbreek in die stad. Die luukse verblyf is baie modern met 'n mooi uitsig. Die bestemming bied toerusting om jou lewe te vergemaklik, soos n braaier, yskas, stoof, potte, ens. Daaglikse skoonmaak en klerewasdienste word beskikbaar gestel indien dit benodig word. Die uitleg van elke eenheid bied privaatheid in jou eie spasie. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit is ook naby ander aantrekkings indien jy op soek is vir bietjie vermaak.

Johan L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Besigheidsreis

Lekker gewees.

Billik, netjies en goed geleë.

Rene N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en gemaklik.

Personeel was tegemoetkomend en professioneel. Die eenheid was gemaklik en baie netjies.

Suzette S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Business trip with partner.

This is the second time I have stayed at Andantelodge on business trips and I can honestly say that both visits were absolutely awesome. I will recommend Andantelodge to anyone without hesitation.

Elsofie S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsofie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek

Tien uit tien! Pragtig, skoon, veilig, lieflike tuin, heerlike ontbyt.

Jan H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Adantelodge verseker aanbeveel!

Ruim kamer, stil eenkant. Goeie diens ervaar.

Melandri O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri O
Besigheidsreis

Die moeite werd.

My man het by julle oorgeslaap as deel van sy besigheidsreis en hy sê hy sal enige tyd weer by julle oorbly, vir plesier of besigheid. Die plek is besonders mooi en definitief waarde vir sy geld. Dankie Elmo en Ingrid.

Manfred N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik welkom en veilig gevoel. Die tuin en die eenheid was netjies.

Die eenheid was ruim, die beddegoed vars en skoon en die kombuis het al die nodige toebehore gehad.

Lizelle C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Pragtige tuin en baie rustige omgewing. Mooi kamer. Goeie linne en smaakvolle dekor. Baie goed toegerus met alles en selfs meer as wat jy nodig het.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Lizelle,
Jou pragtige terugvoer word opreg waardeer en spoor ons aan.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elmo en Ingrid

Andantelodge
Gabriel V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring!

Die Mense van Andante Lodge is net puik. Van die bestuurspan tot die personeel. Ons is behoorlik op die hande gedra. Doe ontbyt is absoluut eersteklas. Hulle sal my beslis weer sien. Hulle pryse is baie bekostigbaar.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie, Gabriel.
Ons waardeer jul pragtige resensie.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Elmo

Andantelodge
Telana R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana R
Besigheidsreis

Puik!

Dankie vir 'n goeie gehalteverblyf en diens. Sal beslis weer besoek!

Andantelodge's terugvoer

Dankie Telana,
Dis vir ons n riem onder die hart as ons gaste tuis voel en hul verblyf geniet.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Elmo en Ingrid

Andantelodge
Elzabé V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Puik! Jy slaap een keer daar en sal weer beslis terugkom!

Sal ten alle tye Andate Lodge uit my hart aanbeveel. Was ons tweede besoek. Als so perfek, gerieflik en so mooi netjies ingerig! Gawe eienaars, wat ook so toegeeflik was dat ons bietjie vroeër kon inkom om net ons vinnig te verfris vir 'n vertoning wat ons moes bywoon! Was so dankbaar, anders moes ons met ons sweetlywe gaan! Baie dankie vir julle diens! Als is so met goeie smaak ingerig en as musikant is ek sommer mal oor julle musiekterme en komponiste se name wat gebruik is - Andante, Mozart , Verdi - kamers se name!

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Elzabe.Jou resensie is besonders en ons waardeer jou positiewe reaksie op ons musiek tema.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!
Groetnis.
Elmo

Andantelodge
Odette V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Mooiste tuin en vriendelikste ontvangs. Kamer was heerlik en goed toegerus. Sal vir seker weer kom kuier. Ontbyt was heerlik gewees.

Andantelodge's terugvoer

Dankie Odette. Jou pragtige gradering word waardeer!

Andantelodge
Gerhard K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Rustige, mooi en veilige gastehuis.

Awesome gastehuis en die ontbyt was net so awesome gewees.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie, Gerhard. Ons waardeer jou mooi resensie.

Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Groete
Elmo

Andantelodge
Erika M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M
Gesin met tieners

Baie netjiese plek, rustig en als skoon.

Baie netjies, skoon plek en rustige atmosfeer.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Erika. Ek waardeer jou eerlike terugvoer.

Ek sal dit baie waardeer indien jy my via e-pos of anders kan laat weet hoe ons ons kliëntediens kan verbeter of waar ons dalk nie die kolskoot kon inkry nie. Dit is vir ons belangrik om te verbeter waar nodig.

Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Groete
Elmo

Andantelodge
Esther W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gastehuis!

Skoon, netjiese en ruim kamers. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Esther. Ons waardeer jou mooi terugvoer.

Andantelodge
Philip F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Gesin met tieners

Baie netjies, stil omgewing en goeie ontbyt - vriendelike mense.

Sien sterre.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Philip. Ons waardeer jou pragtige terugvoering!

Andantelodge
Petro T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer hier bespreek.

Ons kon nie vir beter gevra het nie, als was net perfek, ons twee vierbeenkinders kon ook lekker ontspan na 'n lang rit. Baie dankie ons sal beslis weer hier bespreek.

Bessie C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en skoon, maar ons bure het geraas.

Die verblyf was baie aangenaam. Dit is skoon en rustig hier. Ons het net ongelukkig raserige bure gehad. Maar ons het dit geniet.

Andantelodge's terugvoer

Hi Bessie,
Dankie vir die mooi terugvoer. Jammer om te hoor van die bure. As ek geweet het sou ek 'n versoekie na hulle kant gemaak het.
Hoop ons sien julle weer. Groete, Elmo

Andantelodge
Lizl T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie netjies, pragtige kamer! Rustige omgewing.

Marie-louise B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise B
Gesin met tieners

Luukse verblyf.

Ons familie van vier het baie lekker by Andantelodge gebly. Baie veilig en goed geleë. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Geniet gerus hulle heerlike ontbyt teen 'n ongelooflike goeie prys. Die eenhede is wel toegerus om gerieflik self kos te maak.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Marie-louise, ons waardeer jou pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms!

Groete,
Elmo

Andantelodge
Yolande J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie netjiese lodge. Die tuin is pragtig en verblyf uit die boonste rakke. Sal verseker weer teruggaan!

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Yolande!

Andantelodge
Vanessa O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

Mooi skoon en gerieflik.

Als was mooi skoon en dit was baie lekker. Goeie diens.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Vanessa. Sulke pragtige resensies word opreg waardeer! Ons hoop om weer kwaliteit verblyf vir julle te bied in die nabye toekoms. Elmo.

Andantelodge
Charmaine M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met vriende

Ons het baie veilig gevoel, die hele plek, tuin ingelsuit, baie mooi en netjies, staff baie vriendelik.

Ons is van Swaziland af en het geensins ongemaklik of onveilig gevoel nie, ons is baie goed ontvang.

Andantelodge's terugvoer

Dankie Charmaine.

Ons hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Groete vir al die Swazi
Elmo

Andantelodge
Tertia V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Andante lodge is 'n oase in Pretoria, verblyf was fantasties in alle opsigte sien julle beslis weer en weer en weer!

Andante is 'n lodge waar jy rus en vrede geniet, stil, hoor geen stadsgeraas en die vroegoggend voëlgesange laat jou sommer dink jy is op die plaas. Alles om, in en oor Andante is puik en van hoogstaande gehalte. Die eienaar/bestuur en personeel is baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam. As ons weer in Pretoria moet oorbly, sal dit altyd beslis weer by Andante wees.

Andantelodge's terugvoer

Dankie Tertia. Sulke wonderlike terugvoer is altyd welkom ek is so bly julle het die voël konsert geniet. Ons kry ook nooit genoeg daarvan nie. Sterkte met die herstel en hoop om julle weer te sien.

Groetnis
Elmo

Andantelodge
Mike F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende eenhede.

Sal dit ten sterkste aanbeveel. Het ons verblyf baie geniet. Ontbyt 'n besliste moet om te nuttig. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Mike. Ons is besonders bly as ons gaste tuis voel.

Groetnis
Elmo

Andantelodge
Ronel H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We had a wonderful stay at Andante Lodge. It was like a home away from home. We had everything we needed and more. Beds were very comfortable. It was very nice and clean. The owners were super friendly and helpful.

Lauren C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and great location!

The room was beautiful and very clean with all the modern amenities making our stay very comfortable. We loved the fast WiFi and central location of Andantelodge. We will definitely stay here again.

Andantelodge's terugvoer

Thank you, Lauren.
We are happy you enjoyed your stay and appreciate your mention of what made it great. We try hard and it's always welcome to get appreciation.
Hope to see you again!
Elmo

Andantelodge
Bianca P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Mooi plek en rustig, baie lekker gekuier.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Bianca. Ons hoop om julle weer sien.

Andantelodge
Annelize A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A
Gesin met tieners

Vriendelik en gerieflik!

Altyd vriendelike diens en lekker ontbyt.

Andantelodge's terugvoer

Dankie Annelize. Dit is altyd heerlik om julle te ontvang. Groete tot volgende keer. (PS. Ek het toe vir Bach 'n lugversorger ingesit)

Andantelodge
Tarryn M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn M

Great accommodation and service.

We only stayed at Andante for a single night but the owners were extremely welcoming and accommodating. The facilities are great and all the comforts provided. Breakfast in the morning is a must. Thanks again for having us!

Andantelodge's terugvoer

Thank you Tarryn. We appreciate your wonderful review. It would be great to accommodate you again sometime.
Regards,
Elmo and Ingrid

Andantelodge
Letitia S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Gesin met klein kinders

Rustig en aangenaam.

Sal net verkies dat kamers oor naweke ook skoongemaak word.

Andantelodge's terugvoer

Hi Letitia. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Daar moes 'n foutjie iewers ingeglip het met die diens van julle kamer, aangesien dit verseker ten alle tye gediens moes word. Ek sal ondersoek en indien daar probleempies is, en dit uit sorteer.
Ons hoop om julle weer te kan akkomodeer. Groetnis. Elmo

Andantelodge
Bojoura R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bojoura R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig plekkie - prachtige mense.

Baie lekker gebly! Goed gehelp met waar in die omgewing een draai te gan maak. Sal definitief weer daar bly as ons een plek soek in Pretoria.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering in Afrikaans! Dit was heerlik om julle hier te kon akkommodeer!

Andantelodge
Annelize A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker gebly, air-con in kamer sal aanbeveel word. Badkamer toilet bietjie knap. Baie lekker ontbyt. Vriendelike personeel.

Andantelodge's terugvoer

Hi Annalize,
Dankie vir jou mooi terugvoer. Al kry ons min sulke ontsaglike warm dae soos toe julle hier was, het ons klaar lugversorging ingesit net ingeval. Cool!

Andantelodge
Dina V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Gesin met tieners

Superskoon en netjies.

Sal Andantelodge graag aanbeveel. Beddens slaap lekker, selfsorg met groot yskas en die bonus,ontbyt was heerlik. Gasheer, Elmo, baie vriendelik en behulpsaam.

Andantelodge's terugvoer

Dankie, Dina, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves!

Andantelodge
Johan L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met vriende

Aangenaam verras!

Mooiste kamers en lekker geriewe. Ons het baie lekker saam gekuier. Eienaars is vriendelik en voorsien in jou behoeftes. Ons kom beslis weer!

Lise T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise T
Besigheidsreis

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Gasvryheid was puik en 'n heerlike ontbyt. Die tuin is pragtig en mens voel baie tuis.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Lise, sulke mooi terugvoer word baie waardeer!

Andantelodge
Stella Visicale V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella Visicale V
Gesin met tieners

Heerlik.

Het heerlik gebly! Als netjies, skoon en goed ingerig. Die ontbyt was heerlik. Sal julle vir seker weer gebruik.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie!
Dit was vir ons heerlik om julle te ontvang!

Andantelodge
Elna H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H
Besigheidsreis

It was a home from home, warm and welcoming!

Friendly staff and brilliant breakfast!

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Elna!
Dankie vir die ontbyt terugvoer. Dis great om te weet ons doen dit reg!

Andantelodge
Annemarie D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Definitiewe hoogtepunt van ons naweek!

Ek en my man het baie lekker by Andantelodge gebly. Elmo en Ingrid was baie vriendelik en Johanna het vir ons baie lekker ontbyt gemaak. Die kamer (Mozart Suite) was skoon en netjies en ons het ons verblyf baie geniet!

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Annemarie,
Dis vir ons heerlik om gaste soos julle te ontvang. Dankie vir die mooi terugvoer.

Andantelodge
Catherine M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M
Gesin met klein kinders

This is a fantastic place, with friendly and welcoming environment.

Elmo and Ingrid, thanks very much for you warm personalities. Stay blessed. This is a second home to those who need a break from the day-to-day commotion. Thanks very much!

Dale M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Andantelodge is 'n pragtige plek met lekker binne parkeerplek en baie aangename mense.

Ons sal dit graag aanbeveel aan ander mense wat opsoek is vir verblyf in Pretoria en sal self ook weer daar tuisgaan. Dankie aan Elmo en Ingrid.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Dale. Ons waardeer dit.

Andantelodge
Annelie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Gesin met tieners

Puik!

Sien gerus die sterre.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Annelie!

Andantelodge
Anthoné C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoné C
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly in 'n pragtige omgewing met 'n mooi tuin en groot bome!

Ons is 'n gesin van 5 met 3 kinders en het baie tuis gevoel by Andante! Ingrid en Elmo is gasvry en behulpsaam en skroom nie om te help as jy 'n versoek het nie. Baie dankie julle twee! Die eenheid was silwerskoon, smaakvol gemeubileer en die breekware ens. van uitstaande kwaliteit. Ons sal beslis weer by Andante tuisgaan.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Anthoné.

Andantelodge
Lardus P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het, netjies, skoon en pragtig!

Dis lekker om vriendelik ontvang te word en in 'n netjiese plek rustig te word. Die gehalte van beddegoed, en ander toerusting is van hoë gehalte. Dankie vir die geleentheid om by julle te kon oornag.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Lardus!

Andantelodge
Riekie P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie P
Gesin met tieners

Verblyf was baie aangenaam.

Baie aangename ervaring. Die gastehuis is baie netjies en skoon. Daar heers 'n baie rustige en stil atmosfeer.

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Riekie!

Andantelodge
Ludwig D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n baie mooi gastehuis.

Baie vriendelik en gasvry, dankie!

Andantelodge's terugvoer

Baie dankie Ludwig.

Andantelodge
Retha G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring!

Ons verbly by Andantelodge was 11 dae van absolute plesier. Dit was 'n onvergeetlike ervaring van opregte vriendelikheid en gasvryheid asook keurig en luuks gemeubileerde eenhede wat aan al ons behoeftes voldoen het. Die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak, die daaglikse skoonmaak- asook wasgoeddiens het my lewe aansienlik vergemaklik en ons is bonop bederf met heerlike tuisgebak! Beste gastehuis-verblyf ooit!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTIyMTJhLTlkZWYtNDk2NC04OWFlLTRjN2VhOTQzNzBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 733 Piering Road Waterkloof Holdings 0174 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.845107773657 28.269461095333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!