Andelomi Forest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Andelomi Forest Lodge is in die hartjie van die Tsitsikammawoud geleë, omring deur berge met 'n stoom wat afloop deur die lodge se pragtige 2 akker-grootte tuin.

Verblyf beskik oor ruim eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv, muurverwarmer, waaier haardroër, WiFi, kluis en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n wasgoeddiens.

Alle gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe. Andelomi voorsien braaipakke en alle bykosse vir 'n eg Suid-Afrikaanse braai. Gaste kan 'n braai-geleentheid by ontvangs bespreek voor die inklokdatum of met aankoms. Gaste kan ook ontspan rondom die kaggel en welkom-verversings geniet vanaf die ouwêreldse Engelse kroeg wat skuil in die lowerryke tuin van Andelomi. Die huur van fietse is ook beskikbaar aan gaste.

Andelomi is stapafstand vanaf die middedorp, wêreldbekende voetslaanroetes en 'n klomp lekker doendinge vir die avonturier soos reksprong, tjoepry, boomtoptoere, bergfietsry, perdry en visvang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andelomi Forest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za