LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anderland - De Oude Melkstal | LekkeSlaap
+56

Anderland - De Oude Melkstal

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Anderland - De Oude Melkstal
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Walter L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L
Saam met vriende

'n Juweel weggesteek in die platteland!

Wat 'n ongelooflike plek, die akkommodasie was pragtig en uniek gestileer. Alles gee die gevoel van 'n ander wêreld wat jy betree met jou aankoms. Opregte plattelandse vriendelikheid het ons begroet en sommer dadelik laat tuis voel. Rustig en stil, pragtig en skoon. Vir 'n natuurliefhebber was die privaat huis en onthaal tuine 'n absolute lushof. Absoluut wonderlik, hulle sien my binnekort weer.

Dawie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas verblyf.

Netjies en skoon met 'n rustige plaasatmosfeer. Kamer word egter glad nie skoongemaak gedurende die tydperk van verblyf nie.

Anderland - De Oude Melkstal's terugvoer

Goeiedag Dawie,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons respekteer graag ons gaste se privaatheid, dus word die kamers nie altyd skoongemaak gedurende die dag nie omdat die meeste van ons gaste nie gesteur wil word nie en eerder net wil rus/ontspan op die plaas. Daarom vra ons wel daagliks vir ons gaste of alles nog reg is en of hul enigiets benodig, soos wat ons ook vir julle gevra het.

Ons waardeer jou terugvoer en sal dit nou duideliker onder ons gaste se aandag bring dat daar wel skoonmaakdienste beskikbaar is, sou hulle dit verkies.

De Oude Melkstal-groete en seën.

Anderland - De Oude Melkstal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUq7PkCOpD0liqOahgfOjZ3eTiCTOFZTMHgqqm2ZExkZXjAPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R501 241 Plaas Oudedorp 376 IQ 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.573971860141 27.105046264648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!