LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anders @ Koppiesvlei | LekkeSlaap
+31

Anders @ Koppiesvlei

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Anders @ Koppiesvlei
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Morné V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Alles is so gerieflik, het lekker gerus.

Josef D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D
Gesin met tieners

Plaaslewe. Rustig.

Hoe kan 'n mens nie anders wees op Anders @ Koppiesvlei, wat 'n fees. Die wafels met roomys en milkshakes was 'n treffer.

Schalk V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plaaskuier - baie veilig en baie vars lug.

Baie lekker gekuier. Baie vriendelik ontvang, met inligting t.o.v alles op die plaas. Die eenheid was skoon en netjies - goeie beddgoed en handdoeke. Lekker gestap op die plaas - langs die rivier gekuier. Teerpad tot op die plaas - net 90 km vanaf Bloemfontein. Gaan beslis weer daar oornag en kuier.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f2c6e05434458da864c0524ec354695fb303e6bbf97ff96d9dd5e5e08fe68ea8d5436df90310fdbee4943ffbad911021d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 3) 3 5 1 5 R30 Koppiesvlei Farm 9410 Vrystaat 086 999 0018 10:00-18:00 09:00 -28.467005700853 26.678522095304
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!