Andros Skiathos

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R400-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Andros Skiathos
Self-catering.
Belasting en Ekstras
Alle openbare vakansies en skoolvakansies is in die hoogseisoen.



'n R1000 terugbetaalbare breekskadedeposito sal gehef word met elke bespreking en dit sal terugbetaal word indien alles in orde gevind word na vertrek.



As jy belangstel, sluetel word in Kaapstad, Maitland op getel.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
15% kansellasiefooi word op die totale waarde gehef as kansellasie 30 dae voor die inklokdatum plaasvind.
50% kansellasiefooi op die totale waarde word gehef as kansellasie 15 - 29 dae voor die inklokdatum plaasvind.
100% kansellasiefooi op die totale waarde word gehef as kansellasie 1 - 14 dae voor die inklokdatum plaasvind.

Gaste wat na Andros Skiathos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za