Anew Lodge Hluhluwe
- Kapasiteit: 150 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Lucia-straat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 189 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anew Lodge Hluhluwe is 'n luukse selfsorg-lodge wat slaapplek aan 10 gaste in Hluhluwe bied.
Die lodge beskik oor 5 eenhede wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad, óf stort het.
Die gemeenskaplike oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, dubbelyskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gate kan hul maaltye om die etenstafels geniet of in die sitarea voor die satelliet-TV ontspan. Die leefarea lei na 'n vermaakarea wat 'n uitsig oor die swembad en tuin het.
Hluhluwe bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede wat ondermeer perdry, staptoere, 'n besoek aan die reptielpark, die DumaZulu tradisionele streek en die Hluhluwe-Imfolozi Natuurreservaat insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Saint Lucia-straat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anew Lodge Hluhluwe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 150 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint Lucia-straat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal