LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ange B&B | LekkeSlaap
+14

Ange B&B

B&B
Twin Room
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

50% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie binne 72 uur voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.
10% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie 72 uur of meer voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.

Dubbelkamer
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dubbelkamer met 1 dubbelbed. Genoeg plek vir 'n ekstra kinderbed indien nodig. En suite-badkamer met stort-oor-bad, TV, yskassie, mikrogolfoond, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Volledige Engelse ontbyt van Maandag tot Vrydag, Kontinentale ontbyt op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

50% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie binne 72 uur voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.
10% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie 72 uur of meer voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.

Sake-suite
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dubbel-verblyf met ingeboude kaste, privaat kluis, TV, plafonwaaiers, verwarmer en haardroër. Volledige privaat badkamer met stort-oor-bad en internasionale sok vir skeermes. Yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugversorging en ADSL.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Volledige Engelse ontbyt van Maandag tot Vrydag, Kontinentale ontbyt op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

50% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie binne 72 uur voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.
10% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie 72 uur of meer voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.

Executive Room
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ruim en beskik oor 'n dubbelbed en plek vir 'n ekstra driekwartbed. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

50% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie binne 72 uur voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.
10% Van die bespreking is betaalbaar indien die kansellasie 72 uur of meer voor die bespreekte aankomstyd gemaak word.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOTFmZDNlLThlNTMtNGFjZS05OWY3LWY4YTRjZGI4OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 119 Mercury Street Alphen Park 1500 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.16266 28.28415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!