Opsomming van Resensie
Coert V - Des 2020
Gemiddeld
Goeie kuier.
Reece Z - Jan 2020
Gemiddeld
Okay.
Lees meerMorne D - Des 2019
Gemiddeld
Nie waarde vir geld nie, in vergelyking met wat ek deur die webtuiste vir die eenheid in Tergniet betaal het.
Danie V - Jun 2019
Gemiddeld
Spyt dat ons nie van die ligging geweet het voor ons bespreek het nie.
Johan W - Jun 2019
Gemiddeld
Ons was baie tevrede!
Chris W - Mei 2019
Gemiddeld
Goeie verblyf en veilig.
Marius S - Apr 2019
Gemiddeld
Uiters telleurstellend!
Angela's Lodge's terugvoer
Marius
Jammer oor dit, ek het die probleme nou opgelos.
Groete
Hakkie V - Apr 2019
Gemiddeld
Was 'n wonderlike en aangename verblyf.
Rualda L - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig.
Dewaldt H - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige en stil verblyf.
Johannes V - Jan 2019
Gemiddeld
Stil, rustig en kan sonder sorge net ontspan.
Angela's Lodge's terugvoer
Dankie Johannes, ons is bly dat jy ons gaaste huis geniet het, alttyd welkom terug.
Groete
Robin
Francisca B - Des 2018
Gemiddeld
Heerlik gerus.
Caren V - Nov 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Lynette V - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Sandra C - Sep 2018
Gemiddeld
Clean, welcoming.
Andre V - Sep 2018
Gemiddeld
Werklik aangenaam en baie vriendelike ontvangs.
Angela's Lodge's terugvoer
Dankie Andre
Groete Johan en Robin
Awie S - Sep 2018
Gemiddeld
Akkommodasie en diens was puik.
Angela's Lodge's terugvoer
Dankie Awie
Johan en Robin
Samantha H - Jul 2018
Gemiddeld
Sal dit aanbeveel aan familie en vriende.
Angela's Lodge's terugvoer
Beste Samantha,
Dankie vir die resensie.
Groete,
Robin van den Berg (Eienaar)
Andries O - Mei 2018
Gemiddeld
Sal vir seker aanbeveel as die water probleem uitgesorteer kan word.
Lees meerDaan J - Mrt 2018
Gemiddeld
Profesionele diens.
Elise V - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Natasha B - Jan 2018
Gemiddeld
Very comfortable sleep. Value for money. Suitable accommodation for entire family of 6 and nephew.
Jan Hendrik M - Jan 2018
Gemiddeld
In vergelyking met akkommodasie in Bloubergstrand en George is die tarief regtig belaglik duur.
Jacqueline J - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon, maar nie 'n fantastiese area nie en die mure is so dun, jy kan alles hoor wat jou bure sê en doen.
Pierre H - Nov 2017
Gemiddeld
Gemiddeld.
Donavan S - Okt 2017
Gemiddeld
Gasvrye ontvangs, baie skoon eenheid, lekker vars beddegoed. Waarde vir geld.
Leo B - Jan 2017
Gemiddeld
Very good accommodation.
Angela's Lodge's terugvoer
Thanks Leo, pleas come again. Regards Robin
Jaco D - Jan 2017
Gemiddeld
Was baie sleg gewees.
Angela's Lodge's terugvoer
Hi Jaco
Ja nee, dit was een van daai aande dat ons dorpie se krag af was en 'n water pyp wat die hele dorpie met water voorsien het gebars.
Dit het ons behoorlik grys hare gegee.
Jammer vir die ongerief, ek sal vir jou 'n Free-Stay Voucher aanbied en hopenlik gaan dit beter volgende keep.
Groete
Robin (Eienaar)
Leon S - Jan 2017
Gemiddeld
Skoon en netjiese oornagverblyf.
Angela's Lodge's terugvoer
Hi Leon, ja did net so, so week gelede het ons n' verskriklike hael storm gehad. Danke vir die review, kom gerus weer bly. Groete Robin
Marinda P - Des 2016
Gemiddeld
Dit was heerlik en rustig en beslis die moeite werd wanneer halfpad stop op pad na die eindbestemming!
Angela's Lodge's terugvoer
Danie Marinda vir die mooi review, warder dit, bly jy het die swembad geniet. ja dit was die jaar darem baie warm.
Groete,
Robin
Dave K - Apr 2016
Gemiddeld
Neat and clean with more than enough space.
Angela's Lodge's terugvoer
Hi Dave, thank you for your review, we have fixed both the problems. Seems the low-pressure pump that boosts the solar geyser water to 2 bars was switched off. We have sorted the problematic bathroom door. Hope to see you soon: Robin van den Berg
Anne M - Jan 2016
Gemiddeld
Duur vir blyplek wat sub-standaard is.
Lees meerAngela's Lodge's terugvoer
Angela's Lodge regrets to hear that you seemed not to have enjoyed your stay with us. I have brought this matter to the attention of our resident manager and he has assured me that all will be rectified. We are prepared to offer you a free stay voucher.
Hope to see you again.
Kind Regards,
Robin van den Berg (Owner)
Simon S - Des 2015
Gemiddeld
Average at best.
Riaan R - Okt 2015
Gemiddeld
Heerlike rusplek na die langpad. Word sterk aanbeveel vir getroudes, families en vriende wat nie te ver wil ry op een dag nie.
Stephen O - Okt 2015
Gemiddeld
Rustig, kalm, fantasties.
Iddi V - Okt 2015
Gemiddeld
Regtig 'n groot verrassing.
Angela's Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die mooi "review", ons waardeer dit opreg!
Groete,
Robin van den Berg - Eienaar van Angela's Lodge
Jurie S - Aug 2015
Gemiddeld
Wat 'n ongelooflike ervaring by Angela's Lodge!
Angela's Lodge's terugvoer
Danke vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Robin van den Berg - Eienaar van Angela's Lodge
Lourens M - Mei 2015
Gemiddeld
Aaklig!
Lees meerAngela's Lodge's terugvoer
Hi Lourens, we are sorry that you did not enjoy your stay at our Angela's Guest House complex. Unfortunately most of these houses at Gariep Dam are pre-fabricated, in fact, some 98% of the houses, and when one has a rowdy neighbour, it can certainly be irritating. We would like to offer you a free-stay voucher for your next visit and the SunRose Group of Guest Houses will make sure that you have a comfortable, safe and quiet unit.
Robin van den Berg
(Owner of Angela's Lodge)
Callie V - Mei 2015
Gemiddeld
Aangenaam.
Phillip H - Mei 2015
Gemiddeld
Nie regtig waarde vir geld nie.
Angela's Lodge's terugvoer
Hi Phillip, we are sorry that you felt that you were not getting value for your money, we are still one of the least expensive Guest House complexes in RSA and have kept our rates as low as possible. We hope to see you again, we have some seasons where the rates are exceptionally reduced.
Robin van den Berg
(owner of Angela's Lodge)
Frans V - Apr 2015
Gemiddeld
Sal dit aanbeveel as die sekuriteit opgeskerp word.
Lees meerAngela's Lodge's terugvoer
Hi Frans, based on your review, we have completely replaced the shower, re-tiled the area, and jacked up the security with extra lights. We would like to offer you a free-stay voucher.
Robin van den Berg
(Owner of Angela's Lodge)
Renier B - Apr 2015
Gemiddeld
Uiters swak vir R1350 vir EEN NAG!
Angela's Lodge's terugvoer
Hi Renier, we are sorry that you had a bad overnight stay at Angela's Lodge, we have replaced the shower unit as well as replaced the old TV with a large flat screen TV. As all our units have solar geysers, there are aproximately 10 days a year when the hot water is not up to standard, also the basin mixer is somewhat confusing to operate. We would like to offer you a free stay voucher and hopefully you have a pleasant and hassle-free stay with us the next time we see you.
Kind regards,
Robin van den Berg
(Owner Angela's Lodge)
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom