Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angeliersbosch Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Angeliersbosch Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frans G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om huistoe te gaan, heerlik!

As jy rus, vrede en stilte soek is dit die plek. Die huis het alles wat mens nodig het om te ontspan. Alles is netjies en skoon en die feit dat dit op 'n plaas is, tel baie punte by ons. Die gasvrou is dierbaar en dit was 'n voorreg om haar te leer ken. Ons sal graag weer vir 'n paar dae daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Gesin met tieners

Rustig.

Pragtig, rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle T
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike naweek, sal definitief gou weer gaan.

Die naweek was heerlik, die plaas is pragtig, die gasvrou en haar seun is wonderlike mense, die huis was skoon en lieflik mooi, die kids het die speelparkie en swembad geniet. Als was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om na toe terug te kom.

Baie aangename verwelkoming. Alles wat jy benodig is beskikbaar. Dit is soos huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda P
Gesin met klein kinders

Wonderfull stay!

Very nice and clean will definitely stay again.Thank you Amelia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrina N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrina N
Gesin met klein kinders

Gemaklike plaashuis met stoep met beautiful views.

Heerlik gebly met aircon en 'n swembad - dit was baie warm maar het lekker afgekoel - lekker wyn by ons verblyf gekry en was ingewag deur 'n baie vriendelike dame - baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia D

Fantasties!

Baie dankie aan ons gasvrou, dit was elke sent werd. Ons is so lekker verwelkom en ons het baie lekker gebly. Baie baie dankie. Enigeen kan hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Ons was vier familielede met 1 tiener wat 2 aande by Angeliersbosch lekker gebly het.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and friendly stay

Spacious and well appointed accommodation in a lovely setting, with a friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 510
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 510
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 510
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angeliers Bosch Plaas, Langs die R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd6f58c79ca06e99b65ea3ce2df53a5bd40f93c36fdc6443d27150a34a2c3ce2318db114f8900271c3451a1482ff4bfa958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Farm Angeliers Bosch Off the R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.273350512359 22.18167951459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem