Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel's Creek Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantiastraat 141, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angels Creek Guest House is 'n gerieflike gastehuis in die hartjie van Welkom.

Verblyf beskik oor 6 en suite-gastekamers en gaste het 'n keuse van enkelkamers, dubbelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, asook gesinskamers. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Ontbyt kan in die eetkamer geniet word teen 'n ekstra koste. Buite is 'n onderdakstoep met meubels en 'n losstaande braai, asook 'n tuin met sitplek en 'n plonspoel. Parkeerplek onder skadu is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Angel's Creek Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Izelna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Constantiastraat 141, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Angel's Creek Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantiastraat 141, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647ff95f961bf43cd27d8aeedaee0a99385b23eb3369900a865d63a2876a4fbce98d6765344d91029628b7f373256c306e4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 141 Constantia Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.9693301 26.7469999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem