Angels Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Angels Rest is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Wildernis. Hierdie vakansiehuis is lekker naby die strand en ander besienswaardighede.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n stort en 'n hoekbad. Die kombuis is goed toegerus met al die basiese toebehore om maaltye voor te berei.

Die huis het ook 3 sitareas, 'n TV-kamer en 2 eetareas. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n ingeboude kroeg, 'n pooltafel en 'n binnebraaikamer.

Die huis bied 'n onderbalkon met 'n braai-area en lieflike uitsigte. Die knus kaggel in die sitkamer is ideaal vir koue wintersaande. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Angels Rest is minder as 5 minute se ry van die swemstrand, 'n paar winkels en restaurante af.

George Lughawe en die gholfbaan is net 30 minute se ry ver, asook verskeie buite- en binne-doendinge op die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Angels Rest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

-

-

-

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

-

Slaapkamer 5 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Angels Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za