Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Angels Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ansa R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa R

Heerlike kuierhuis

Ons het ons verblyf by Angel's Rest vreeslik geniet. Dit was lekker om almal onder een dak te kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Rest se terugvoer

Dankie, Ansa, vir 'n netjiese huis wat jul agter gelaat het.
Sal julle graag weer in die toekoms wil verwelkom.

Angels Rest
Hannlie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannlie P

Baie netjies en goed toegerus.

Angels Rest is 'n heerlike ruim huis, wat baie netjies en baie goed toegerus is! Ons het heerlik gebly en die huis baie geniet. Dit sal wel net waardeer word om bietjie kas/rakspasie in die kamers te hê, veral as mens vir 14 dae daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Rest se terugvoer

Daar is kasspasie met hangers in 5 van die kamers.
Ek neem kennis dat vir 14 dae rakspasie noodsaaklik is.Sal beslis daarna kyk.
Baie dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het, asook jul baie goeie resensie.
Ek waardeer dit.
Sal jul graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Angels Rest
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 870, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDExNTJhLWYyYTItNDQxYS05MTJiLTE5YTMyOTY3MTlmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 870 5th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.000153096478 22.622053921223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem