LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Angels Rest | LekkeSlaap
+14

Angels Rest

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Angels Rest
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
James L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Vriendelike ontvangs en aangename verblyfomstandighede. Geen steurende geraas.

Lisetta J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflk en waarde vir geld.

Ek sou net voorstel dat 'n asblik buite vir gaste geplaas word. 'n Mop sou ook welkom gewees het. Van die laaie het moeilik oopgestoot.

Natalia P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Ons het dit baie geniet, dankie.

Ria S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met tieners

Tevrede.

Ons het net oornagplek gesoek en dit het aan ons behoeftes voldoen.

Johan D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename persoon wat ons by tuis gegaan het.

Net jammer die see uitsig was 'n bietjie beperk.

Rodney D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good venue, owner friendly and helpful. Clean comfortable.

Spent 2 nights, close to PE, however not in the city, so no traffic or city noise.

Neville A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville A
Gesin met klein kinders

Die stilte wat ons regtig nodig gehad Het. Lekker ontspan en die naam pas, want dit is wat dit werklik was.

Sal enige tyd weer teruggaan.

Leinadu A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A
Enkelreisiger

Net wat die dokter bestel het!

Vir die een wat wil wegbreek maar nie te ver wil ry nie en nog steeds wil voel asof hy weg is!

Francois R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Dit was fantasties, dankie Ansie.

Met my vrou in die hospitaal was dit 'n ideale plekkie gewees om te ontspan tussen besoeke. Bietjie ver van hospitaal af, maar dit was meer as die moeite werd om die pad te ry tot hier.

Gavin A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Comfortable and secluded.

Sonja G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer besoek. Kuier was baie lekker.

Die dame wat jou daar ontvang, pragtige mens, verblyf 10 uit 10, sal dit vir enige iemand voorstel. Baie dankie vir 'n lieflike naweek. Ons kom somer gou weer.

Eurika C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig,'n ware plekkie van rus!

Dit was 'n wonderlike rustige ervaring om tuis te kom. Ons was met 'n spanningsvolle sakereis en die aande se rustigheid was net ongelooflik. Pragtige vriendelike gasvrou!

Judy H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf uitstekend, gasvryheid amazing, love die stilte.

As jy rustigheid soek dit is die regte plek. Niemand pla jou, het hard gesoek vir hond om te blaf. Die uitsig al bietjie ver weg nog steeds stunning. Ek sal weer bespreek in die naby toekoms. Baie baie dankie.

Carol D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Dit was amazing en 'n rustige omgewing.

Sal dit defnitief aanbeveel en self ook weer daar gaan oorbly.

Diedre C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en pragtige plek!

Plekkie was baie goed ingerig, skoon en perfek vir 'n heerlike vakansie. Ansie is baie vriendelik en aangenaam. Sal aanbeveel en volgende vakansie langer bly.

Bernelee K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee K
Saam met vriende

Most definitely going back! Ansie is one super host.

We arrived late, and had no trouble checking in. Ansie is a super friendly it was so nice to meet her. The place is fully equipped, felt so at home leaving was a bummer, but we're definitely visiting Angels Rest again! Value for money and the location is perfect.

Jeannie P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, gasvrye mense. Die cabin is baie netjies en goed benut. Baie rustig en stil.

Baie gasvrye mense. Die cabin is goed benut en hoef mens nie veel saam te neem nie. Dit is stil en rustig, een kant en jy word glad nie gepla nie. Die natuur om die cabin is baie mooi en voel dit of mens in die oerwoud is tussen al die pragtige groen bome.

Drienie J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie J
Gesin met tieners

Dit was absolute rus vir die moeë siel.

Ansie, baie dankie vir jou gasvryheid. Ons is bederf met 'n sjokolade, vrugtesappie en pakkie Simba skyfies. Heerlik afgekoel in die splash pool. Wat 'n rustige hawe. Kuier daar weer wil ons beslis.

David B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelik en het alle geriewe.

Jamo J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jamo J
Gesin met klein kinders

Excellent

It was quiet and relaxing.

Annalien S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien S
Gesin met tieners

Baie geniet!

Ansie is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou en het ons dadelik laat welkom voel. Plek is netjies, skoon en het als wat 'n mens kan nodig kry. Nie loopafstand van die strand nie, maar om die draai as jy ry. Ons het die 2 aande baie geniet in die woonstel en sal enige tyd weer daar oorbly.

Frikkie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit is 'n baie lekker plek om net rustig te verkeer, weg van die besige stede.

Twané S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Twané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjiese verblyf met aangename eienaar.

Magdalena M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Saam met vriende

Gerieflik.

Area baie rustig en naby die see.

Martie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

We enjoyed every minute of the place. It's so safe and they cater for all everything you need. Thank you so much.

Anthony S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onprofessioneel - mense argumenteer met kliënt.

Sal nie teruggaan nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very unprofessional ─ people arguing with customer.

Wouldn't go there again for free.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerry J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike gashere.

Dit is 'n wonderlike wegbreek vir 'n rustige naweek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place and friendly hosts.

This is an amazing getaway for a quiet weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lemador Martelize B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lemador Martelize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige, netjiese, cosy blyplekkie.

Vriendelike gasvrou. Ekstra moeite gedoen. Plekkie was skoon en netjies. Baie stil en pragtige dorpie. Sal vir seker weer daar bespreek.

Erika M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en stil omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Baie vriendelike en gasvrye mense. Baie veilig en die omgewing is baie mooi. Ons sal enige tyd weer bespreek.

Natasha L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Sal nie weer daar bly nie. Dis nie naby die see nie.

Sien sterre.

Angels Rest se terugvoer

Batasha, ek is jammer dat julle dit nie geniet het nie.

Angels Rest
Charlene V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Gesin met klein kinders

Dis so rustig en ontspanne.

Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Baie veilig en mooi.

Karin T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterk aanbeveel.

Vriendelike gasvrou. Stil, rustige omgewing. Eenheid netjies en goed toegerus. Prys baie billik.

Marcel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek en my vrou kon lekker terugsit en net ontspan, dit is so rustig en stil, dit gee 'n mens kans om te herlaai. Wat 'n besonderse wegbreekplek.

Derald D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal beslis weer gebruik.

Baie mooi aangename omgewing. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Prys baie billik en baie veilige omgewing. Eienaar ook baie vriendelik en aangename mense.

Francois M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. 5 sterre van my kant af!

Danie J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Skoon en netjiese plekkie met al die basiese benodighede. Ansie, die gasvrou, is vriendelik en behulpsaam. Ons het die kort kuiertjie vreeslik geniet.

Jackie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Expected more for R600 for one night.

Not too impressed. Will not recommend this to a friend.

Henry G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie wonderlike plek en puik mense.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan inklok en oorbly. 'n Pragtige dame en vriendelike persoon. Ansie, dankie vir 'n wonderlike blyplek.

Corinne D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Baie dankie vir die superlekker verblyf die naweek. Julle plekkie is stunning en ons het regtig baie lekker gebly. En beslis het ons niks meer as wat julle bied nodig gehad nie. Sal beslis weer by Angels Rest oorbly as ons weer daai kant is. Soveel rustigheid vir die siel.

Willem L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike ervaring.

Was 'n baie rustig omgewing en ek en eggenote kan dit aanbeveel.

Malcolm S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Was mal oor die rustige area.

Ons sal dit aan enigiemand aanbeveel. Die strand is stapafstand en dis nie oorbevolk nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous! Loved the peaceful area and tranquillity.

We would highly recommend it to anyone. The beach is within walking distance and is not overcrowded at all.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tiaan S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig naby die see.

Die verblyf was alles wat ek wou hê. Lekkerste, rustigste plekkie waar ons al gebly het.

Nolan K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie rustig.

Dis 'n baie rustige plek vir vakansie vat.

Cheroline P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheroline P
Gesin met klein kinders

Very clean and fully equipped.

We enjoyed our stay at Angels Rest. Ansie was very friendly and accommodating. The place was clean and well equipped.

James H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Eienares was baie vriendelik en baie behulpsaam. Het uit haar pad uitgegaan om ons te akkommodeer.

Anneke F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toegerus met alles wat nodig is en nog meer.

Die eenheid is uiters goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Iets wat bitter min voorkom in gastehuise is die TV wat alle kanale bied. Dit was 'n groot plus aangesien die gastehuis ver van enige vermaaklikhede is. Alles is skoon en netjies en Ansie, die gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam. Beslis waarde vir geld.

Alretha N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alretha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed en sal weer besoek.

Baie lekker plek om vinnig na weg te breek, vriendelik en skoon omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good place will visit again.

Very nice place to have a small break away, friendly and clean environment.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tasja V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasja V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en netjies.

Op ons aankoms is ons vriendelik verwelkom. Dit was baie privaat en rustig. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Petro S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed ingerig in 'n lekker stil omgewing.

Was vriendelik ontvang met verwelkommings lekkerny. Aan als is gedink vir koue weer, daar is 'n verwarmer, asook 'n lekker warm elektriese kombers wat beide kante gestel kan word. Vir twee volwassenes is dit baie gerieflik. Die melk en sappie in die yskas was vir my 'n groot pluspunt omdat daar nie 'n groot kettingwinkel nabygeleë is nie. Ons het baie lekker gebly en sal dit kan aanbeveel. Kon selfs Binnelanders en flieks kyk op DStv. Sal enige tyd weer na Angels Rest toe gaan.

Valerie L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Gasvrou was vriendelik en gesorg dat ons gemaklik is. Als wat ons nodig het was daar. Bay West is die naaste mall en almal moet eers daar stop op pad na Angels Rest. Dit was baie rustig en stil, net wat mens nodig het om net te ontspan. Gasvrou het die ekstra myl ook gegaan om my charger by vriende te besorg. Sal beslis weer gaan.

Carintza S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carintza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service and received a warm welcome.

See stars.

Angelique J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief terugkeer!

Rustige en veilige area. Bietjie ver van petrol stasie. Die gasvrou was super vriendelik en behulpsaam. Ons was so mooi ontvang. Die plek was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en 'n bonus was dat ons kon braai. Dankie Angels rest die diens was tops!

Melissa B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Gesin met klein kinders

Baie oulik en alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek wegbreek.

Ons het die naweek by Angels Rest baie geniet. Die ekstra moeite wat gedoen was, was 'n welkome verrassing. Die eenheid was mooi skoon en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Pragtige uitsig. Sal definitief enige tyd weer daar gaan bly!

Shannon M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M
Saam met vriende

Geen slegte kommentaar.

Netjies. Voorsiening gemaak vir koue weer. Mooiste plekkie.

Carlo W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo W

Goeie waarde vir jou geld.

Rustige atmosfeer met see-uitsig en privaatheid.

Carmeno C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmeno C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was baie aangenaam en privaat.

Die gasheer is baie vriendelik. Ons het welkom geskenkies gekry. Die plek is skoon en daar is van alles wat jy nodig het. Dit is baie stil en rustig. Ons was privaat op ons eie sonder enige steurings.

Chanel V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Gesin met tieners

Best value for money. After driving 800+ km it was all and more that you need.

Ansie was so accommodating. Her place was clean, we really needed nothing besides our clothing. She had a welcoming basket of biscuits and coffee greeting us on our arrival. If we did not live so far we would really make use of Angel Rest more often. I would recommend it to anyone and you will not be disappointed. The ambience is relaxing with the beach in walking distance. It is amazing to find a place for four at such a give away price. Thank you Ansie, I wish you all the success in your future.

Juanita V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Ons was tuis soos by ons eie huis!

As mens na 'n goeie uitsig in die lewe soek het ons dit ontvang met ons besoek aan Angels Rest. Stil en mooi en gemaklik.

Cornelia M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie oulike en lekker plekkie. Het sowaar alles wat mens aan kan dink wat mens nodig het. Is baie rustige en stil area. Sal verseker weer gebruik maak van plek.

Ronel B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met tieners

Fantasties.

Pragtige omgewing. netjiese verblyf. Alle geriewe. Vriendelike ontvangs.

Belinde M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die eenheid was bo verwagte goed ingerig met kombuistoebehore.

Karel H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Badkamer is onprakties.

Lennert L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lennert L
Gesin met klein kinders

Verblyf was lekker en baie rustig, niemand wat pla of om jou ronddrom nie.

Sal definitief weer daar gaan slaap. Die plekkie is netjies en het als wat 'n selfsorg-eenheid moet hê. Dis naby 'n pragtige stil strand en nie te in die stad nie. Daar is ook 'n klein winkel as iets nodig is om te kry, moet net nie verbaas wees om ten duurste te betaal nie.

Ansie W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik.

Sien die stergradering.

Georgette C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Lafenis vir die siel, uitstekende diens van gasvrou, baie aandag aan besonderhede en benodigdhede.

Barney B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B
Gesin met klein kinders

Everything you need for the quintessential beach breakaway.

Blue Horizon Bay must be the best kept secret in the region. Angels Rest was a great place to stay with welcoming people and every amenity you could need. A lovely, cosy, clean stay. Thank you.

Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1N2E4MWQ4LWQ0MGQtNDY0YS05NTY0LTNjYmNlYWY4NTIxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450, nou Vanaf R383  per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 20 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6002 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9700863 25.2618521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!