Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angie's G-spot

Selfsorg
Jailhouse Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die verblyf is eenvoudig en uiters ongekunsteld. Die Jailhouse Kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n aparte badkamer met 'n gietysterbad en stort, 'n geelhoutkroeg en sitarea met 'n kaggel, en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond en 'n houtvuur-stoof toegerus is. Die kothuis het 'n stoep aan die agterkant met braaigeriewe en 'n uitsig oor die kronkelende rivier. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die slaapkamers sagte meubels en die tuisgemaakte meubels is met linne oorgetrek. Gaste is welkom om hulle eie drankies en ys saam te bring. Gaste kan vir hulleself sorg of 'n rustieke tuisgemaakte maaltyd by die restaurant op die perseel geniet indien dit vooraf gereël word. Daar is nie elektrisiteit in die huis nie, maar genoeg beligting word deur sonkrag moontlik gemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar nie selfoonsein is nie as gevolg van die afgeleë ligging.
Daar is nie elektrisiteit in die huis nie, maar genoeg beligting word deur sonkrag moontlik gemaak. Onbeperkte warm water word deur 'n houtvuur-geiserstelsel voorsien. Hout vir waterverhitting word voorsien. WiFi and krag om selfone te laai is by die restaurant beskikbaar gedurende daglig.
Gaste kan vir hulle self sorg of 'n rustieke tuisgemaakte maaltyd by Angie's g Spot, die restaurant en kroeg op die perseel geniet indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prince Alfredpas, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945dc54562c00f8b3147ccd562aeaa469e74fe89a4e5c1f697ab2570d4cea5ec5288889cad75ba0470b14a094e9bcefab5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Prince Alfred's Pass R339 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.813445412065 23.175524081684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem